Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Scyles als vereerder van Dionysus (Hdt 4.79). 1 Ἐ πείτε δ ὲ ἔ δεέ ο ἱ κακ ῶ ς γενέσθαι, ἐ γένετο ἀ π ὸ προφάσιος τοι ῆ σδε. ἐ πεθύμησε Διονύσ ῳ Βακχεί.
Advertisements

De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
MEDEA Vers
Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Liever een Griek (Hdt 4.78). βασιλεύων δ ὲ Σκυθέων ὁ Σκύλης διαίτ ῃ ο ὐ δαμ ῶ ς ἠ ρέσκετο Σκυθικ ῇ, ἀ λλ ὰ πολλ ὸ ν πρ ὸ ς τ ὰ Ἑ λληνικ ὰ μ ᾶ λλον τετραμμένος.
Gewoonten van de Egyptenaren, Hdt ἔ ρχομαι δ ὲ περ ὶ Α ἰ γύπτου μηκυνέων τ ὸ ν λόγον, ὅ τι πλε ῖ στα θωμάσια ἔ χει [ ἢ ἡ ἄ λλη π ᾶ σα χώρη.
De val van Scyles (Hdt 4.80). 1 Ὡ ς δ ὲ μετ ὰ τα ῦ τα ἐ ξήλαυνε ὁ Σκύλης ἐ ς ἤ θεα τ ὰ ἑ ωυτο ῦ, ο ἱ Σκύθαι προστησάμενοι τ ὸ ν ἀ δελφε ὸ ν α ὐ το ῦ Ὀ.
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
ΧΑΡΟΚΟΠΕΙΟ ΠΑΝΕΠΙΣΤΗΜΙΟ ΜΑΘΗΜΑ: «ΠΡΑΚΤΙΚΗ ΣΤΗΝ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ»
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ ΔΙΚΑΙΟ ΕΥΡΩΠΑΙΚΗΣ ΕΝΩΣΗΣ Ι Μ. Δ. Χρυσομάλλης Αναπληρωτής Καθηγητής.
Κανονικά πολύγωνα. Κανονικά πολύγωνα στη φύση, τέχνη, ανθρώπινες κατασκευές, Μαθηματικά …
Πρότυπο Πειραματικό Γυμνάσιο Ευαγγελικής Σχολής Σμύρνης
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
Εκπαιδευτικός: Μελέκ Ιμάμ Επ. Υπεύθυνη: Μαρία Ζωγραφάκη
Άννα Φρανκ «Από το ημερολόγιο της Άννας Φρανκ»
De Karakterisering van Electra
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Αγάθη Σταθοπούλου Δρ. Ειδικής Αγωγής EKΠA
Συμβουλές για καλύτερες παρουσιάσεις στο Powerpoint..
Θρησκευτικά Α Γυμνασίου
ΔΙΑΘΕΜΑΤΙΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ ΣΤΗ Ν.ΛΟΓΟΤΕΧΝΙΑ ΠΡΟΙΚΑ
ΔΙΔΑΚΤΙΚΗ ΕΝΟΤΗΤΑ 18 ΥΠΕΥΘΥΝΟΣ ΚΑΘΗΓΗΤΗΣ: ΚΥΡΙΟΣ ΚΑΠΕΤΑΝΑΚΗΣ ΓΕΩΡΓΙΟΣ
Ερευνητική Εργασία Β’ Τετραμήνου ΕΦΕΥΡΕΤΕΣ & ΕΦΕΥΡΕΣΕΙΣ
Ρομαντισμός.
1η Νοσηλευτική Ημερίδα Ελληνικής Εταιρείας Παιδιατρικής Νοσηλευτικής
ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΜΕΤΑΠΤΥΧΙΑΚΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ «ΦΙΛΟΣΟΦΙΑ»
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
Ά Γ Υ Μ Ν Α Σ Ι Ο Θ Ρ Η Σ Κ Ε Υ Τ Ι Α.
ΜΕΤΡΗΣΗ ΤΟΥ ΣΥΝΤΕΛΕΣΤΗ ΓΡΑΜΜΙΚΗΣ ΔΙΑΣΤΟΛΗΣ ΜΙΑΣ ΡΑΒΔΟΥ
Μαρία Αμπατζή, Ε2, Π.Τ.Δ.Ε.-Α.Π.Θ
Μάθημα 3ο Κατανάλωση και Αποταμίευση
Het Imperfectum { presentatie grammatica }.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
João BENTO Μετάφραση / διασκευή : Φράττη Παναγιώτα Αλεξάνδρα
Ηλέκτριση με τριβή με επαφή και με επαγωγή - Αγωγοί και μονωτές
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Σταθερά ΚΕΣΠΕΜ Ιάσμου Εκπαιδευτικός: Μελέκ Ιμάμ
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
Johannes 19:17-42.
Hersiening – Meting van Area
ΕΡΕΥΝΗΤΙΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ (Project)
EU in My Region 2018 Χίος, Ανάδειξη του έργου ανάπλασης της Απλωταριάς
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
HEILIGHEID.
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Л.11. Фізіка малекул 1. Паняцце аб хімічнай сувязі 2. Валентнасць
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
EU in My Region 2018 Χίος, Ανάδειξη του έργου ανάπλασης της Απλωταριάς
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

STROFE 2: 7 Ek wil my tyd vat hierdie keer 8 ek moet my tyd vat hierdie keer. Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1 Beklemtoon dat hy dinge stadig wil neem. Hy wil nie oorhaastig wees nie.

Blou het hier dubbele betekenis: 9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. 10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11 dinge wat jou terughou. Blou het hier dubbele betekenis: Blou van haar oë “blou” dui op negatiewe dinge/neerslagtigheid Sy is nog nie gereed vir verhouding nie. Aanduidings dat sy ook moontlik uit ‘n gebroke verhouding kom en dit nog moet verwerk.

12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees 12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13 Kom wees net jy, kom wees net jy. Die spreker wil persoon toelaat om te groei Die spreker wil persoon toelaat om homself/haarself te wees. Ons kry herhaling in versreël 13.

STROFE 3 14 As jy wil tyd vat hierdie keer 15 kom vat ‘n rukkie hier by my 16 As jy tyd wil vat Dit is nou nie meer spreker wat tyd wil vat nie; Dinge gaan nie meer oor hoe hy dinge wil hê nie, maar wat sy geliefde wil doen. Dit gaan om haar behoeftes. Gee haar vryheid; Wil haar graag rondom hom hê. Progressie – dit gaan nie meer oor hoe die spreker voel nie, maar oor hoe die geliefde voel.

Hy wil die middelpunt van haar bestaan wees. 17 kom wees hier rondom my 18 kom wees hier rondom my 19 net as jy wil … 20 net as jy wil. Hy wil die middelpunt van haar bestaan wees. Dit hang alles van geliefde af of verhouding sal plaasvind. “net as jy wil” word herhaal – herhaling – beklemtoning …. ,In reël 19, word ellips genoem. Ellips - Dui aan dat geliefde haar tyd moet wat en beklemtoon dat dit haar keuse is.

Liriek Liriek (Grieks λύρα (lura, "lier") is volgens die letterkunde die versamelnaam vir tekste, meestal poësie, waarin daar uiting gegee word aan ʼn subjektiewe persoonlike gevoelservaring deur dikwels gebruik te maak van ʼn musikale of ritmiese ondertoon. Dit word onderskei van drama en epiek in dat daar in suiwer liriek slegs ʼn ongeïdentifiseerde spreker of verteller aan die woord is en geen karakters of gebeure nie.(Wikipedia aanhaling)

LIRIEK “Rondom my” is ’n liriek. Die tipiese kenmerke van die liriek kom ook voor by “Rondom my”: Dis klankryk. Daar is baie herhaling ’n Bepaalde stemming heers. (In “Rondom my” word ’n romantiese stemming geskep.) Dis ’n uiting van die innerlike lewe van die kunstenaar. Die belangrikste uitvloeisels uit die liriek is die lied. “Rondom my” is natuurlik ’n liefdeslied.

Bronne: Vlymskerp: Saamgestel deur A Vermaak,M Nel en M Smit Gedigte werkboek: J. Anthony Trippel H Hulpbronne: Wikepedia: Prente : Google images Saamgestel deur: E Cronjé