Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Παρουσίαση με θέμα: "HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en..."— Μεταγράφημα παρουσίασης:

1 HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...

2 Doel van ons gesprek Om die hermeneutiese en eksegetiese prosesse wat deel uitmaak van die NGK se Skrifhantering en besluitneming, te verstaan. Selfdegeslagverhoudings as voorbeeld NIE om debat oor selfdegeslagverhoudings te voer of standpunte te formuleer

3 ‘n Oorsig oor die proses
Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Bv. oor die gesag van die Bybel of definisie van homoseks Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Bv. oor hoe Bybel op vandag toegepas moet word Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1) Bv. oor wat die Bybel is

4 Vertrekpunte (1.1) Wat is die Bybel (Skrifbeskouing)?
Geïnspireerde Woord van God Gewone ‘geskiedenis’ Nie-bindende informasie oor Christelike denke Mensewoorde oor God Kanon = gesag/inspirasie: Christelike lewe

5 Vertrekpunte (1.2) Hoe moet Bybel hanteer word? NGK tradisie:
Die GEES lei * Charismatiese kerke * Impressionisties BYBEL kommunkeer DIREK * Heel konserwatiese/ liberale rigtings * Fundamentalisties God se KOMMUNIKASIE in mensetaal * Hoofstroom kerke * Kommunikatief Naatlose verhouding TRADISIE en Skrif *Roomse en Ortodokse kerke * Ekklesiologies. NGK tradisie: Skrifhantering

6 Die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek]
Vertrekpunte (3) Bv. oor die gesag van die Bybel of definisie van homoseks Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Bv. oor hoe Bybel op vandag toegepas moet word Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1) Bv. oor wat die Bybel is

7 Hermeneutiese vertrekpunt met Skrifhantering
Bybel = God se kommunikasie: Hoe werk dit? Kommunikasiemodel Ideë Ideë Kodeer Dekodeer Woorde Kultuur Gewoontes Situasie ens. Medium Ontvanger Sender

8 Hermeneutiese probleem (1): dit is ’n antieke teks!
Ideë Ideë Kodeer Dekodeer Woorde Kultuur Medium Gewoontes Situasie ens. Ontvanger Sender

9 Eksegetiese oogmerke met Skrifhantering
Ideë Ideë Kodeer Dekodeer Woorde Kultuur Gewoontes Medium Situasie ens. Ontvanger Sender

10 Metodelogie (eksegese) beoog om die hermeneutiese probleem op te los ?
* Kom op dieselfde golflengte as die Bybelskrywers * Probeer die boodskap te hoor soos die oorspronklike hoorders dit gehoor het DUS: Klim in die tydmasjien en gaan sit aan die voete van die Bybelskrywers Ek bou my ‘antieke biblioteek’ op om so die kodes van die Bybel reg te kan dekodeereer

11 Die eksegetiese wiel (lees van binne na buite)
Teks het altyd konteks; Moet dus in konteks lees Hermeneutiek: teoretiese probleme Eksegese: Metodes om herme- neutiese uitdagings te oorbrug

12 Die eksegetiese proses
Wat gebeur tydens die eksegetiese proses (nadat ‘tydmasjien’ geland het)? Baie vergelykbaar met die werk van ’n regter: bekyk die moontlikhede vanuit alle hoeke’, weeg op, beoordeel, kyk na die geheel scenario en maak ‘n beslissing wat die beste korrespondeer met die Beskikbare getuienis. * Die antieke ‘biblioteek’ word opgebou met behulp van inligting uit die tyd van die Bybel (eksegese) * Alle moontlikhede word oorweeg en geweeg en die die mees waarskynlike word gekies

13 Die eksegetiese proses: enkele voorbeelde

14 Grammatika en woordbetekenis:
Rom 1:26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang. Φυσικός, φύσις Natuur – soos jy fisies gebore is, man of vrou Philo, Spec. Leg. 3, 39 Josephus, C. Ap. 2, 273 Natuur volgens geboorte in geheel: Heteroseksueel = heteroseksueel Homoseksueel = homoseksueel Vrae: Wat is bedoel met die woord in die Bybelse tyd? Wat is die woordeboek potensiaal van die woord? Hoe gebruik Paulus die woord elders? Wat is die konteks waarin die woord gebruik word?

15 Die eksegetiese wiel

16 Van wie word hier gepraat?
Sosiale agtergrond 26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe Van wie word hier gepraat? Alleen heteroseksuele mense wat homoseksuele dade pleeg = perversie Nie spesifiek nie, maar algemeen. Nie ’n spesifieke kategorie maar almal wat dit doen Pederastrie Tempelprostitusie

17 Die eksegetiese wiel

18 Teologiese oorwegings:
1. Inner-kanoniese gesprek (geheelbeeld): bv. * Egskeiding (Mk 10:2-12; Matt 19:1-10;1 Kor 7:13-15) * Staat (Rom 13; 1Tim 2:2; Open 13) Seksualiteit - huwelik - plek van seks - seksuele identiteit * homoseksualiteit ens. Het uitdagings: bv. Verskillende boeke, tipes literatuur, perspektiewe, situasies, ens.

19 Wat dink jy is die NGK se Skrifbeskouing?
(vgl. transparant: Vertrekpunte (1.1) 2. Wat is die logiese konsekwensies van jou antwoord vir kwessies soos homoseksualiteit of die huwelik?


Κατέβασμα ppt "HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en..."

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Διαφημίσεις Google