Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

Hersiening – Meting van Area

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Παρουσίαση με θέμα: "Hersiening – Meting van Area"— Μεταγράφημα παρουσίασης:

1 Hersiening – Meting van Area
Definisie van AREA: Area is ‘n twee-dimensionele konsep. Ons werk met twee demensies wanneer on area bereken. (bv. Lengte en breedte) Area word altyd gemeet in eenhede² - bv. mm², cm², m² (vierkante eenheid) Word dikwels gebruik om aan te dui hoe groot ‘n stuk grond is. Nog voorbeelde?

2 VIERKANT s s s s Area= s²

3 REGHOEK l b Area = lengte x breedte

4 SIRKEL r d Area= πr²

5 DRIEHOEK h c a b Area= ½ bh

6 Volume Graad 10

7 Die foto toon aan dat dit ‘n 200 liter-geiser is.
Vra leerders wat die stelling beteken. Hoe is die 200 liter/ volume bereken?

8 Volume? Volume is ‘n driedemensionele kosep. Die volume van ‘n voorwerp is die grootte van die driedemensionele spasie wat ‘n voorwerp opneem of kan behou. Solide voorwerp? Die hoeveelheid 3D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan. Baksteen Hol voorwerp? Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou. Glas met water

9 Wanneer met volume werk…
Werk mens met 3 dimensies lengte breedte hoogte Volume word atyd gemeet in eenhedeᵌ mmᵌ, cmᵌ, mᵌ ens.

10 Hoe sal ons die volume meet?
Maklikste vir ons om ‘n onreelmatige vorm (sousbottels) se volume te meet sal wees om die inhoud in ‘n maatbeker te gooi. Met voorwerpe wat ‘n reelmatige vorm (bakstene)het sal ons die volume kan bereken deur die mates te gebruik en in ‘n formule toe te pas.

11 1 kubus = 1 kubieke cm (cm³)
Volume van ‘n reghoek 1cm x 1cm x 1cm 1 kubus = 1 kubieke cm (cm³) 1cm 1cm 1cm Leerders gaan eers die kubusse tel om volume te bereken. Daarna sal die formule gegee word om waardes in te stel. V = lengte x breedte x hoogte V= l x b x h V= 3cm x 3cm x 2cm V= 18 cm³ 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

12 Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V = l x b x h
V = 4cm x 2cm x 3cm V = 24cm³ 1cm 1cm Leerders gaan eers die aantal kubusse tel. As elke kubus ‘n volume het van 1cm³ sal die volume 24cm³ wees. Daarna gaan leerders mates in die Formule instel om die volume te bepaal en die twee metodes met mekaar vergelyk. Onderwyser doen som op bord vir leerders. 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

13 Volume van ‘n silinder V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h r

14 Volume van ‘n silinder 45 cm 30 cm V = oppervlakte van basis x hoogte
V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 𝜋 x 15² x 45 V = 3.14 x 15² x 45 V = 3.14 x 225 x 45 V = cm³ Liters = 45 cm 30 cm

15 Volume van ‘n silinder V = 341cmᵌ
V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 3.14 x (3.1)² x 11.3 V = 3.14 x 9.61 x 11.3 V = r = 3.1 cm h = 11.3 cm Die inhoud van ‘n blikkie is gewoonlik 330ml Hoekom is die antwoord nie akuraat nie? Blikkies is nie vol tot heel bo teen die rand nie. Boonste gedeelte loop in. V = 341cmᵌ

16 Oefening - Volume Bereken die volume van elk van die volgende voorwerpe. c. a. b. 45 cm 19 cm 7.1cm 25 cm 6 cm 4 cm 5.5 cm 9 cm e. f. d. h= 10.5 cm 47 cm h = 16cm d= 7 cm 35 cm 35 cm r = 5cm

17 To be continued…


Κατέβασμα ppt "Hersiening – Meting van Area"

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Διαφημίσεις Google