Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

HEILIGHEID.

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Παρουσίαση με θέμα: "HEILIGHEID."— Μεταγράφημα παρουσίασης:

1 HEILIGHEID

2 Heiligheid is ‘n fundamentele lering
Landswye opname onder volwassenes in Amerika:

3 Wedergebore volwasse Christene:
Algemeen: 73% volwassenes glo mens kan heilig word ongeag jou verlede 50% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is (positiewe houding oor God en die lewe; geestelike toestand) 21% dink hulle is self heilig Wedergebore volwasse Christene: 76% glo mens kan heilig word ongeag jou verlede 55% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is 29% dink hulle is self heilig

4 Wat beteken dit om heilig te wees?
"ek weet nie" 21% "om soos Christus te wees" 19% "om geloof die belangrikste saak in jou lewe te maak" 18% "om suiwer en sondeloos te lewe" 12% "om 'n goeie houding teenoor mense en die lewe te hê" 10% "om volledig op God te fokus" 9% "om deur die Heilige Gees gelei te word" 9% "om wedergebore te wees" 8% "om God se karakter te weerspieël" 7% "om 'n morele leefwyse te toon" 5% "om Bybelse waarheid te aanvaar en uit te leef" 5%

5 OT (Hebreeus): H קדשׁ qâdash kaw-dash' moreel of seremonieël skoon wees of skoon maak, toewy, H קדשׁ קדושׁ qâdôsh qâdôsh kaw-doshe', kaw-doshe' moreel of seremonieël heilig, God, engel, heilige persoon H קדשׁ qôdesh ko'-desh heilige plek/voorwerp, toegewy, heilige persoon, heiligdom

6 G40 ἅγιος hagios hag'-ee-os
NT (Grieks): G40 ἅγιος hagios hag'-ee-os heilig, suiwer, moreel onberispelik, godsdienstig, seremonieël toegewy

7 HEILIGHEID IS BELANGRIK
OT: > 700 keer Levitikus 19:2 Heilig moet julle wees, want Ek, JAHWEH julle God, is heilig NT: > 100 keer 1Pet 1:15-16 Soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig

8 Heiligheid in die OT: Levitikus 19

9 Heiligheid in die NT: 1Petrus 1:3-9, 13-16, 22-23, 2:1-2, 5, 9, 11-12 2Petrus 3:11,14,18

10 heiliges onheiliges Openbaring 22:11
Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word Heb 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie

11 BEKERING & WEDERGEBOORTE
Waar begin heiligheid ?? BEKERING & WEDERGEBOORTE Hand 2:38 Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang Jy word ‘n NUWE MENS !!! (die ou mens is dood en begrawe) jy is REGVERDIG en HEILIG Ef 4: Rom 6

12 Volhard in jou verhouding met Jahshua Joh 14:21, 15:4
Word meer vervul met die Heilige Gees Ef 5:18 Groei geestelik Heb 6:1 Dra geestelike vrugte Gal 5:22 Doen goeie werke Matt 5:16 Vertel ander van Jahshua Matt 10:32 Word soos Hy Gen 1:26, Lev 11:44, Rom 8:29

13 VOLKOME HEILIGHEID geloof Ef 2:8 hoop Rom 15:13 liefde Rom 5:5 Gees Siel Liggaam intellek 1 Pet 1:13 wil Fil 2:13 emosies Fil 4:4-5 Mens sintuie fisiologie ledemate Rom 6:13

14 Struikelblokke Natuurlike mens (ou mens) Rom 6:6, Ef 4:22
Vleeslikheid (geestelike onvolwassenheid) Gal 5:17 Eie-ek Wêreldse begeerlikhede Sonde

15 Menslike swakhede liggaamlike beperkings versoekings (sintuie)
slegte gewoontes vergeetagtigheid traagheid hoogmoed, na-ywer, soeke na erkenning besoedeling emosionele swakhede konflik, moedeloosheid liefdeloosheid, onvergewensgesindheid

16 Die duiwel (Satan) 1 Pet 5:8
Dwaalleringe

17 Die antwoord: Maak die ou mens gereeld dood Kol 3:5
Kry krag by Vader Hand 1:8 Kry jou wapenrusting, en weerstaan die duiwel Ef 6, Jak 4:7 Praat gereeld met Vader Kol 4:2


Κατέβασμα ppt "HEILIGHEID."

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Διαφημίσεις Google