Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε

ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Παρουσίαση με θέμα: "ENERGIE & VERANDERING HERSIENING."— Μεταγράφημα παρουσίασης:

1 ENERGIE & VERANDERING HERSIENING

2 ENTALPIE Energie veranderinge in reaksies verwant aan bindingsenergieveranderinge REAKSIE WARMTE (ΔH) is die energie geabsorbeer of vrygestel in 'n chemiese reaksie.

3 ENERGIE DIAGRAMME Eksotermiese reaksies is reaksies wat energie vrystel. Endotermiese reaksies is reaksies wat energie absorbeer.

4 ENDOTERMIESE REAKSIE

5 EKSOTERMIESE REAKSIE

6 EIENSKAPPE Aktiveringsenergie is die minimum energie benodig vir 'n reaksie om plaas te vind. Wanneer bindings breek word energie opgeneem Wanneer bindings vorm word energie vrygestel

7 EIENSKAPPE Geaktiveerde kompleks is die onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte

8 Potensiële energie van die reaktante en produkte
EIENSKAPPE Potensiële energie van die reaktante en produkte

9 Verandering in entalpie
EIENSKAPPE Verandering in entalpie H

10 INVLOED VAN ‘N KATALIS

11 TEMPO & MATE VAN REAKSIES
HERSIENING TEMPO & MATE VAN REAKSIES

12 REAKSIE TEMPO Reaksietempo is die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheidstyd.

13

14

15 BOTSINGSTEORIE Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots

16 MAXWELL-BOLTZMANN VERSPREIDINGSKURWE
Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots

17 FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED
Aard van die reaktante Konsentrasie van die reaktante Druk van reaktante Reaksie oppervlakte Temperatuur  Katalisator

18 FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED
Aard van die reaktante

19 KONSENTRASIE & DRUK Hoër konsentrasie beteken meer deeltjies,
meer deeltjies beteken meer botsings, meer botsings beteken meer molekule met EA

20 TEMPERATUUR Hoë temperatuur beteken die deeltjies beweeg vinniger
dit beteken meer botsings tussen molekule met EA

21 KATALISATOR 'n Katalisator verhoog die tempo deur 'n alternatiewe roete van laer aktiveringsenergie te verskaf. Dit verlaag dus die netto/totale aktiveringsenergie. ‘n Positiewe katalisator is 'n stof wat die tempo van 'n chemiese reaksie verhoog sonder om self 'n permanente verandering te ondergaan.

22 Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KONSENTRASIE

23 KONSENTRASIE

24 Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots TEMPERATUUR

25 TEMPERATUUR

26 Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots REAKSIE OPPERVLAKTE

27 REAKSIE OPPERVLAKTE

28 Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KATALISATOR

29 KATALISATOR


Κατέβασμα ppt "ENERGIE & VERANDERING HERSIENING."

Παρόμοιες παρουσιάσεις


Διαφημίσεις Google