Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Scyles als vereerder van Dionysus (Hdt 4.79). 1 Ἐ πείτε δ ὲ ἔ δεέ ο ἱ κακ ῶ ς γενέσθαι, ἐ γένετο ἀ π ὸ προφάσιος τοι ῆ σδε. ἐ πεθύμησε Διονύσ ῳ Βακχεί.
Advertisements

De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
MEDEA Vers
Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Liever een Griek (Hdt 4.78). βασιλεύων δ ὲ Σκυθέων ὁ Σκύλης διαίτ ῃ ο ὐ δαμ ῶ ς ἠ ρέσκετο Σκυθικ ῇ, ἀ λλ ὰ πολλ ὸ ν πρ ὸ ς τ ὰ Ἑ λληνικ ὰ μ ᾶ λλον τετραμμένος.
Gewoonten van de Egyptenaren, Hdt ἔ ρχομαι δ ὲ περ ὶ Α ἰ γύπτου μηκυνέων τ ὸ ν λόγον, ὅ τι πλε ῖ στα θωμάσια ἔ χει [ ἢ ἡ ἄ λλη π ᾶ σα χώρη.
“ Ἡ ἀ γάπη ἀ νυπόκριτος. ἀ ποστυγο ῦ ντες τ ὸ πονηρόν, κολλώμενοι τ ῷ ἀ γαθ ῷ, τ ῇ φιλαδελφί ᾳ ε ἰ ς ἀ λλήλους φιλόστοργοι, τ ῇ τιμ ῇ ἀ λλήλους προηγούμενοι.
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
Mastering NT Greek 5. Nouns: First Declension 5. Nouns: First Declension By Ted Hildebrandt © 2003 Baker Academic.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ ΔΙΚΑΙΟ ΕΥΡΩΠΑΙΚΗΣ ΕΝΩΣΗΣ Ι Μ. Δ. Χρυσομάλλης Αναπληρωτής Καθηγητής.
ΙΣΤΟΡΙΑ ΤΗΣ ΚΟΜΜΩΤΙΚΗΣ ΤΕΧΝΗΣ ΚΟΜ 102 ΕΒΔΟΜΑΔΑ
8th THESSALONIKI TAX FORUM
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
JSIS E 111: Elementary Modern Greek
Εισαγωγή στην Προσομοίωση
Άννα Φρανκ «Από το ημερολόγιο της Άννας Φρανκ»
De Karakterisering van Electra
Νέα Προγράμματα Σπουδών στα Θρησκευτικά Λυκείου
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Αγάθη Σταθοπούλου Δρ. Ειδικής Αγωγής EKΠA
The Lord God formed the man
1η Νοσηλευτική Ημερίδα Ελληνικής Εταιρείας Παιδιατρικής Νοσηλευτικής
TO ΣΠΙΤΙ ΜΑΣ.
Adjectives Introduction to Greek By Stephen Curto For Intro to Greek
Third Declension Nouns
ΕΤΕΡΟΠΤΩΤΟΙ ΟΝΟΜΑΤΙΚΟΙ ΠΡΟΣΔΙΟΡΙΣΜΟΙ
ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΜΕΤΑΠΤΥΧΙΑΚΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ «ΦΙΛΟΣΟΦΙΑ»
ΚΛΙΝΙΚΕΣ ΕΦΑΡΜΟΣΜΕΝΗΣ EΡΕΥΝΑΣ. EΝΑ ΝΕΟ ΥΓΕΙΟΝΟΜΙΚΟ ΠΡΟΪΟΝ.
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
2013 edition Wilfred E. Major
Μάθημα 3ο Κατανάλωση και Αποταμίευση
This story was written in Cyprus by Primary School children.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
Ηλέκτριση με τριβή με επαφή και με επαγωγή - Αγωγοί και μονωτές
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Exercise 8 Parsing Word Case Num Gen Lex Fm Lex M 1. ἡμέρᾳ Dat Sing
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
Johannes 19:17-42.
Personal Pronouns Introduction to Greek By Stephen Curto
Hersiening – Meting van Area
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
HEILIGHEID.
ΟΜΟΙΟΠΤΩΤΟΙ ΟΝΟΜΑΤΙΚΟΙ ΠΡΟΣΔΙΟΡΙΣΜΟΙ
Л.11. Фізіка малекул 1. Паняцце аб хімічнай сувязі 2. Валентнасць
Mastering NT Greek Greek  English English  Greek
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Personal Pronouns.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

Gen 1:1 In die begin het JHWH die hemel en die aarde geskape. Gen 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis (H2822) was op die wêreldvloed, en die Gees van JHWH het gesweef op die waters. Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig (H216) wees! En daar was lig. Gen 1:4 Toe sien JHWH dat die lig goed was. En JHWH het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;

אור Aleph : א Eerste letter van Hebreeuse alfabet (Soos ons letter A) Griekse woord Alpha α Posisie van voorrang (Hoogste Gesag) JHWH (יהוה)

אור VAV: ו Sesde letter van Hebreeuse alfabet Tentpen/ Haak – simboliseer sekuriteit “ Goddelike haak waarmee JHWH die hemele en die Aarde verbind”.

אור Resh: ר Hoof van ‘n man (Intellek) Leier (hoof van ‘n huis) (Gen.1:28) Verteenwoordig die MENS (âdâm)

אור א JHWH ו VERBIND aan ר die MENS

אור א JHWH ו VERBIND aan LIG ר die MENS = JAHSHUA

JAHSHUA = אור Joh. 1:1 – 14 Joh. 8:12 Joh 12:46

JAHSHUA = אור

JAHSHUA = אור 1Kor. 15:40 En daar is hemelse liggame en aardse liggame; maar die heerlikheid van die hemelse is anders as dié van die aardse. 48 Soos die aardse mens was, so is ook die aardse mense; en soos die hemelse mens is, so is ook die hemelse mense. 49 En soos ons die beeld van die aardse gedra het, so sal ons ook die beeld van die hemelse dra. 50 Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie. 51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, 52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word. 53 Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.

ONS = אור Mat 5:14 Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie;

ONS = אור Mat 5:16 Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

ONS = אור 1Th 5:5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.

אור Nuwe Jerusalem: Op 21:23 En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van God het hom verlig, en die Lam is sy lamp. 24 En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin. 25 En bedags want nag sal daar nie meer wees nie sal sy poorte nooit gesluit word nie;

אור Nuwe Jerusalem: Rev 22:5 En nag sal daar nie wees nie; en hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig; en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid.

Eph 5:8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in JHWH—wandel soos kinders van die אור