HEILIGHEID.

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
Advertisements

Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Liever een Griek (Hdt 4.78). βασιλεύων δ ὲ Σκυθέων ὁ Σκύλης διαίτ ῃ ο ὐ δαμ ῶ ς ἠ ρέσκετο Σκυθικ ῇ, ἀ λλ ὰ πολλ ὸ ν πρ ὸ ς τ ὰ Ἑ λληνικ ὰ μ ᾶ λλον τετραμμένος.
1 © by GfK SE 12/14 Πηγή: Έρευνα καταναλωτών της Ευρωπαϊκής Επιτροπής GfK Καταναλωτικό κλίμα Ευρώπης Καταναλωτικό κλίμα EE 28 – Δεκέμβριος 2014.
ΠΡΩΤΟΒΑΘΜΙΑ ΕΚΠΑΙΔΕΥΣΗ «ΔΙΔΑΚΤΙΚΗ ΜΕΘΟΔΟΛΟΓΙΑ ΣΤΟ ΠΟΔΟΣΦΑΙΡΟ»
Σαββίνα - Μανώλης Έτος Μάθημα Πληροφορικής Τάξη Δ΄
 Καταργείται η θεώρηση (ή αλλιώς η διάτρηση) των βιβλίων, είτε αυτά τηρούνται χειρόγραφα, είτε μηχανογραφικά.  Καταργείται και δεν θα ενημερώνεται πλέον.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ ΔΙΚΑΙΟ ΕΥΡΩΠΑΙΚΗΣ ΕΝΩΣΗΣ Ι Μ. Δ. Χρυσομάλλης Αναπληρωτής Καθηγητής.
ΙΣΤΟΡΙΑ ΤΗΣ ΚΟΜΜΩΤΙΚΗΣ ΤΕΧΝΗΣ ΚΟΜ 102 ΕΒΔΟΜΑΔΑ
Κάντε κλικ για να επεξεργαστείτε τον υπότιτλο του υποδείγματος Θέματα Ειδικής Αγωγής και Εκπαίδευσης Περιφερειακή Διεύθυνση Εκπαίδευσης Θεσσαλίας Συνάντηση.
ΑΠΟΤΕΛΕΣΜΑΤΑ ΕΡΩΤΗΜΑΤΟΛΟΓΙΟΥ
Επιλογή τοποθεσίας και προγραμματισμός των εγκαταστάσεων
Acts 4:34 – 5:11 God’s warning shot.
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
Άννα Φρανκ «Από το ημερολόγιο της Άννας Φρανκ»
De Karakterisering van Electra
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Αγάθη Σταθοπούλου Δρ. Ειδικής Αγωγής EKΠA
ΑΓΓΕΛΟΙ ΚΑΙ ΔΙΑΒΟΛΟΣ Άγγελος= α) εκείνος που μεταφέρει κάποια αγγελία, εντολή ή μήνυμα β) οι ασώματες και πνευματικές δυνάμεις που στέλνονται από τον Θεό.
Η ΕΥΡΩΠΗ ΣΤΟ ΣΧΟΛΕΙΟ ΚΑΙ Η ΤΟΠΙΚΗ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ
Καλλυντήριο Νομός Ροδόπης
1η Νοσηλευτική Ημερίδα Ελληνικής Εταιρείας Παιδιατρικής Νοσηλευτικής
Η ΚΑΠ μετά το 2014 : Επισημάνσεις & Θέσεις της ΠΑΣΕΓΕΣ
“Μια εκπαιδευτική, κοινωνική, αναπτυξιακή πορεία
Στης Ζωής τη Θάλασσα Ταξιδεύοντας
«Επαγγελματικές Μονογραφίες» Υπεύθυνη καθηγήτρια: Μόσχου Σοφία
ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΜΕΤΑΠΤΥΧΙΑΚΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ «ΦΙΛΟΣΟΦΙΑ»
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
ΜΕΤΡΗΣΗ ΤΟΥ ΣΥΝΤΕΛΕΣΤΗ ΓΡΑΜΜΙΚΗΣ ΔΙΑΣΤΟΛΗΣ ΜΙΑΣ ΡΑΒΔΟΥ
Koντά στο τζάκι.
Het Imperfectum { presentatie grammatica }.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
Ηλέκτριση με τριβή με επαφή και με επαγωγή - Αγωγοί και μονωτές
ΣΕΙΣΜΟΣ ΚΑΙ ΣΧΟΛΕΙΟ Για να αποφευχθούν ανθρώπινες απώλειες πρέπει προσεισμικά: Na εμπεδώσουμε την αντισεισμική συμπεριφορά Να γίνουν βίωμα κάποιοι βασικοί.
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
بسم الله الرحمن الرحيم.
Johannes 19:17-42.
Hersiening – Meting van Area
ΕΡΕΥΝΗΤΙΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ (Project)
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
Ένα γεγονός που συγκλονίζει τη Βυζαντινή Αυτοκρατορία
τι σημαίνει να είσαι παντρεμένος
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Л.11. Фізіка малекул 1. Паняцце аб хімічнай сувязі 2. Валентнасць
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
Ζωοτεχνία Ι Πρώτο μάθημα: Εισαγωγή στη Ζωοτεχνία
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

HEILIGHEID

Heiligheid is ‘n fundamentele lering Landswye opname onder volwassenes in Amerika:

Wedergebore volwasse Christene: Algemeen: 73% volwassenes glo mens kan heilig word ongeag jou verlede 50% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is (positiewe houding oor God en die lewe; geestelike toestand) 21% dink hulle is self heilig Wedergebore volwasse Christene: 76% glo mens kan heilig word ongeag jou verlede 55% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is 29% dink hulle is self heilig

Wat beteken dit om heilig te wees? "ek weet nie" 21% "om soos Christus te wees" 19% "om geloof die belangrikste saak in jou lewe te maak" 18% "om suiwer en sondeloos te lewe" 12% "om 'n goeie houding teenoor mense en die lewe te hê" 10% "om volledig op God te fokus" 9% "om deur die Heilige Gees gelei te word" 9% "om wedergebore te wees" 8% "om God se karakter te weerspieël" 7% "om 'n morele leefwyse te toon" 5% "om Bybelse waarheid te aanvaar en uit te leef" 5%

OT (Hebreeus): H6942 קדשׁ qâdash kaw-dash' moreel of seremonieël skoon wees of skoon maak, toewy, H6918 קדשׁ קדושׁ qâdôsh qâdôsh kaw-doshe', kaw-doshe' moreel of seremonieël heilig, God, engel, heilige persoon H6944 קדשׁ qôdesh ko'-desh heilige plek/voorwerp, toegewy, heilige persoon, heiligdom

G40 ἅγιος hagios hag'-ee-os NT (Grieks): G40 ἅγιος hagios hag'-ee-os heilig, suiwer, moreel onberispelik, godsdienstig, seremonieël toegewy

HEILIGHEID IS BELANGRIK OT: > 700 keer Levitikus 19:2 Heilig moet julle wees, want Ek, JAHWEH julle God, is heilig NT: > 100 keer 1Pet 1:15-16 Soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig

Heiligheid in die OT: Levitikus 19

Heiligheid in die NT: 1Petrus 1:3-9, 13-16, 22-23, 2:1-2, 5, 9, 11-12 2Petrus 3:11,14,18

heiliges onheiliges Openbaring 22:11 Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word Heb 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie

BEKERING & WEDERGEBOORTE Waar begin heiligheid ?? BEKERING & WEDERGEBOORTE Hand 2:38 Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang Jy word ‘n NUWE MENS !!! (die ou mens is dood en begrawe) jy is REGVERDIG en HEILIG Ef 4:22-24 Rom 6

Volhard in jou verhouding met Jahshua Joh 14:21, 15:4 Word meer vervul met die Heilige Gees Ef 5:18 Groei geestelik Heb 6:1 Dra geestelike vrugte Gal 5:22 Doen goeie werke Matt 5:16 Vertel ander van Jahshua Matt 10:32 Word soos Hy Gen 1:26, Lev 11:44, Rom 8:29

VOLKOME HEILIGHEID geloof Ef 2:8 hoop Rom 15:13 liefde Rom 5:5 Gees Siel Liggaam intellek 1 Pet 1:13 wil Fil 2:13 emosies Fil 4:4-5 Mens sintuie fisiologie ledemate Rom 6:13

Struikelblokke Natuurlike mens (ou mens) Rom 6:6, Ef 4:22 Vleeslikheid (geestelike onvolwassenheid) Gal 5:17 Eie-ek Wêreldse begeerlikhede Sonde

Menslike swakhede liggaamlike beperkings versoekings (sintuie) slegte gewoontes vergeetagtigheid traagheid hoogmoed, na-ywer, soeke na erkenning besoedeling emosionele swakhede konflik, moedeloosheid liefdeloosheid, onvergewensgesindheid

Die duiwel (Satan) 1 Pet 5:8 Dwaalleringe

Die antwoord: Maak die ou mens gereeld dood Kol 3:5 Kry krag by Vader Hand 1:8 Kry jou wapenrusting, en weerstaan die duiwel Ef 6, Jak 4:7 Praat gereeld met Vader Kol 4:2