BEREKENING VAN HITTE EENHEDE

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Som 25 en 31. Som 25a Gegeven is ΔABC met A = 90°, C = 55°, AE ┴ BC en AD = BD Bereken A 1 In Δ ABD: A 1 = B (gelijkz. Δ) In Δ ABC: A 123 = 90°, C = 55°
Advertisements

Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Σαββίνα - Μανώλης Έτος Μάθημα Πληροφορικής Τάξη Δ΄
ΤΕΙ ΚΕΝΤΡΙΚΗΣ ΜΑΚΕΔΟΝΙΑΣ ΤΜΗΜΑ ΜΗΧΑΝΙΚΩΝ ΥΠΟΛΟΓΙΣΤΩΝ Τ.Ε. ΠΤΥΧΙΑΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ ΘΕΜΑ Επισκόπηση των εφαρμογών της φυσικής οπτικής στον υπολογιστικό ηλεκτρομαγνητισμό.
Τομέας Πληροφορικής. Υποστήριξης Υπολογιστικών Συστημάτων Εφαρμογών & Δικτύων Η/Υ.
Μεταρρύθμιση Φορολογίας Εισοδήματος. Νέες Κλίμακες Φορολογίας Εισοδήματος Το εισόδημα από μισθούς ( συντάξεις ) και επιχειρηματική δραστηριότητα φορολογείται.
ΕΝΕΡΓΟΙ ΠΟΛΙΤΕΣ Β1-Β2 (Σχ.έτος ) ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΟΙ : ΝΕΟΚΟΣΜΙΔΟΥ ΠΑΝΑΓΙΩΤΑ ΣΑΝΤΟΡΙΝΗ ΜΑΡΙΑ.
Τομέας Εφαρμοσμένων Τεχνών. Ο επαγγελματικός τομέας Εφαρμοσμένων Τεχνών ανήκει στον κύκλο Εφαρμογών του 10ου ΕΠΑ.Λ. και περιέχει την ειδικότητα: Γραφικών.
ΧΟΡΕΥΟΥΜΕ ΠΑΡΑΔΟΣΙΑΚΑ ;. TAΞΕΙΔΙ ΣΤΗΝ ΠΑΡΑΔΟΣΗ.. Οι παραδοσιακοί χοροί της χώρας μας παρουσιάζουν μεγάλη ποικιλία. Κάθε περιοχή, χωριό έχει τους δικούς.
ΚΥΡΙΩΣ ΣΕ ΚΥΗΣΕΙΣ ΑΥΞΗΜΕΝΟΥ ΚΙΝΔΥΝΟΥ ΓΙΑ ΕΜΒΡΥΙΚΟ ΘΑΝΑΤΟ Η ΑΝΤΙΛΗΨΗ ΑΠΌ ΤΗΝ ΜΗΤΕΡΑ ΕΊΝΑΙ ΠΑΛΙΑ,ΑΠΛΗ ΚΑΙ ΚΑΘΟΛΟΥ ΔΑΠΑΝΗΡΗ ΜΕΘΟΔΟΣ ΕΜΜΕΣΗ ΔΙΕΡΕΥΝΗΣΗ ΛΕΙΤΟΥΡΓΙΑΣ.
2.4 ΚΑΤΗΓΟΡΙΟΠΟΙΗΣΗ ΧΑΛΥΒΩΝ ΚΑΤΑ ΕΝ…….
Φυσικές Ιδιότητες των Υλικών
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
De Karakterisering van Electra
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
ΗΦΑΙΣΤΕΙΑ ΒΗΣΣΑΡΙΑ & ΜΑΡΙΑ ΣΤ2.
Ο Κύκλος του Νερού (Φυσική) Μεταβιτσιάδου Ελένη Σελίδα 1
ΗΛΕΚΤΡΟΝΙΑΚΗ ΔΟΜΗ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ
ΤΑ ΕΛΛΗΝΙΚΑ ΒΟΤΑΝΑ ΚΑΙ Η ΧΡΗΣΗ ΤΟΥΣ
Το κλίμα της Ευρώπης.
Σύσταση και Ανάλυση Γλευκών και Οίνων (Θ)
ΚΑΤΑΚΛΙΣΗ ΔΙΑΜΕΡΙΣΜΑΤΟΣ ΑΠΌ ΘΑΛΑΣΣΑ
Διατροφή-Διαιτολογία
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
ΕΥΠΑΘΕΙΣ ΠΛΗΘΥΣΜΟΙ.
Η Νοτιοανατολική Ευρώπη υπό ξένη κυριαρχία
Η Νοτιοανατολική Ευρώπη υπό ξένη κυριαρχία ( )
ΔΙΑΓΩΝΙΣΜΟΣ ΣΤΗΝ ΤΑΞΗ ΜΟΝΤΕΡΝΑ ΠΟΙΗΣΗ VS ΠΑΡΑΔΟΣΙΑΚΗ ΠΟΙΗΣΗ.
ΤΜΗΜΑ : Πρακτικών Ασκήσεων Διδασκαλίας (ΠΑΔ)
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
ΝΈΟ ΟΡΓΑΝΟΓΡΑΜΜΑ (ΙΑΝ14) VS. ΕΓΚΡΙΘΕΝ ΟΡΓΑΝΟΓΡΑΜΜΑ (ΑΥΓ13)
ΣΕΙΣΜΟΣ ΚΑΙ ΣΧΟΛΕΙΟ Για να αποφευχθούν ανθρώπινες απώλειες πρέπει προσεισμικά: Na εμπεδώσουμε την αντισεισμική συμπεριφορά Να γίνουν βίωμα κάποιοι βασικοί.
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
ΓΡΑΜΜΕΣ - ΓΡΑΜΜΑΤΑ - ΓΕΩΜΕΤΡΙΚΕΣ ΚΑΤΑΣΚΕΥΕΣ
ΕΦΑΡΜΟΣΜΕΝΗ ΘΕΡΜΟΔΥΝΑΜΙΚΗ
ΕΝΕΡΓΕΙΑ 7s_______ 7p_________ 7d____________ 7f_______________
ΕΦΑΡΜΟΓΗ ΠΕΙΡΑΜΑΤΟΣ Τοποθέτησα την επιφάνεια του ξύλου σε εξωτερική θερμοκρασία 17οC για μια ώρα και ανά ένα τέταρτο μετρούσα την θερμοκρασία Του.
Johannes 19:17-42.
Hersiening – Meting van Area
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
HEILIGHEID.
ΓΕΩΜΕΤΡΙΚΕΣ ΚΑΜΠΥΛΕΣ.
τι σημαίνει να είσαι παντρεμένος
Νόμος του Gauss.
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Ζορμπάς – Καζαντζάκης Συναίσθημα – Λογική
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
Παιγνίδια με τις γεωγραφικές συντεταγμένες
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Από την επικύρωση στην εφαρμογή
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΕΙΣΑΓΩΓΗ ΣΤΗΝ ΗΘΙΚΗ Ζ΄ ΕΞΑΜΗΝΟΥ ΜΕΘΟΔΟΛΟΓΙΑ ΤΗΣ ΗΘΙΚΗΣ
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

BEREKENING VAN HITTE EENHEDE deur Linda De Wet

INLEIDING – HITTE-EENHEDE Daar bestaan ‘n wye verspreiding van hibriede en varieteite vir die meeste gewasse. Die meerderheid warm-seisoen gewasse vertoon ‘n wye reeks volwassenheidswording. Gradedaegroei (GDG)/Growing Degree Days (GDD), Grade Dae (GD)/Degree Days (DD), Gewas hitte-eenhede (GHE)/Crop Heat Units (CHU) of Termiese Tyd (TT)/Thermal time (TT) voorsien ons van ‘n indeksisteem om boere hulpvaardig te wees by die seleksie van die mees gepaste hibriede en varieteite vir hul spesifieke ligging. Hierdie indeksisteem was oorspronklik ontwikkel vir mielies en is in gebruike in Ontario al 30 jaar lank. Die gewas hitte-eenheid waardes is gebasseer op geakumuleerde GDG vir die rypvrye groeiseisoen in elke area (Brown and Bootsma, 1997).

INLEIDING Bestuur Voorspelling van stadium van gewasontwikkeling Tydsberekening van giftoediening Skedulering van beplande oes Sinkronisasie van blom van kruis-bestuiwings gewasse Hibriede saadproduksie Die benaderingsmetode wat hoofsaaklik gebruik word om tydsduur van gewasgroei te bereken is Termiese tyd, en nie temperatuur nie.

INLEIDING Groei Verdeling + vergroting van selle Droe materiaal akkumulasie Ontwikkeling Proses van geboorte tot sterfte is ordelik Verskil tussen organismes Ontwikkelingsstadiums en prosesse – verskillende Ta Bv. - tyd vir eierstadium van die Vrugtevlieg, Dacus cucurbitae Konstant by ‘n temperatuur van 10 oC - 35 oC Kort by temperatuur van 20 oC - 30 oC Langer by uiterstes - Ta > 37 oC en < 15 oC

Indien ons die tempo van ontwikkeling as 1/tyd moet bereken, kan tipiese kurwes getrek word met Z ontwikkelingstempo vs Ta. Hierdie selfde kurwes geld vir baie ander biologiese prosesse. Figure 1 Tipiese kurwe vir biologiese proses wat Ta vs Z ontwikkelingstempo voorstel.

Tabel 1 Berekening van ontwikkeling (1/t = ontwikkelingstempo) Tyd(h/d) Ta (oC) 1/t 1/t 0.00 3 5 0.33 6 10 0.17 0.5 9 15 0.11 0.61 12 20 0.08 0.69 25 0.07 0.76 18 30 0.06 0.82 21 35 0.05 0.86 24 40 0.04 0.91

Tabel 1 ‘n Tydsperiode (dag of uur) word gekies Ta word genoteer Tempo by daardie Ta vir verandering in tyd (Δt) word bereken (1/t) word bereken Die tempo x t = ontwikkeling wat plaasvind Die totale tyd tot voltooing is tyd tot som by een Dus is die aaname gewoonlik gemaak, dat die kalender die korrekte basis is vir ontwikkeling, maar ontwikkeling is afhanklik van temperatuur, en nie datum nie, soos hierbo geillustreer

TERMIESE TYD By gebruik van TT, moet die volgende aanames gemaak word: Ontwikkelingstempo is konstant Reguit lyn tussen Ta en ontwikkelingstempo Ta is altyd tussen basis (Tb) en maksimum temperatuur (Tmx) Basis temperatuur Tb is Ta waar groei ophou Tmx is Ta by maksimum groeitempo TT is die som van (ΔT van Tb) x Δt (lengte tyd by huidige Ta)

TERMIESE TYD Dus is die vergelyking vir TT: TT of DD = (Tgem-Tb) Δt Die kriteria vir bg is dat (Tgem-Tb) > 0 waar Tgem = Tmx+Tmn/2 Indien Tgem = Tb, dan is TT = 0

TERMIESE TYD Tydsinterval word gekies waarin Ta konstant bly Eenheid vir TT is gradedag (oCd) of grade-uur (oCh) Dus is termiese tyd die berekening van die tyd vir ontwikkeling by ‘n maksimum tempo in gradedae Die waarde vir Totale termiese tyd kan ook gebruik word om tyd te bereken teen ander Ta ook Termiese tyd kan bereken word vanaf weerdata, dws. Tmx en Tmn vir elke dag, om Tgem te kry TT = [(Tave) - Tb)] Δt

TERMIESE TYD Indien Tgem < Tb: gebruik net 0, (nie negatiewe nrs. nie) Tydsperiode Δt is een dag en is in gradedae bokant Tb TT is afhanklik van spesifieke organisme, ouderdom en ontwikkelingsstadium, maar Tb is konstant vir ‘n spesie (Tabel 2)

Tabel 2 Basis temperature (Tb) vir verskillende spesies Tb (oC) TT vir verskyning Wheat 2.6 78 Barley 79 Oats 2.2 91 Peas 1.4 110 Lentils 90 Rape Maize 9.8 61 Pearl millet 11.8 40 Sorghum 10.6 48 Peanut 13.3 76 Cowpea 11 43 Pigeonpea 12.8 58

TERMIESE TYD Termiese tyd word gebruik om oesdatums en verskyningsdatums vanaf plantdatum te voorspel, deur gebruik van huidige jaar se weerdata. Gewoonlik word die daaglikse waardes gebruik. Berekening van TT op ‘n uurlikse basis is meer akkuraat Omgewingsfaktore kan ook ingesluit word by TT Vir plantsiektes is vog op die blare NB In hierdie geval sal huidige dampdruk (ea) of doupunttemperatuur (Td) of RH gebruik word, wanneer die blaar nat is

Tabel 3. Voorbeeld vir DAAGLIKSE GD vir somer. bereken Tabel 3 Voorbeeld vir DAAGLIKSE GD vir somer bereken . Gebruik Tb vir Mielies Dag Datum Tmx Tmn Tave TT TT (oC) (oCd) 274 1/10/1997 24.3 12.7 18.5 8.7 275   18.9 11.2 15.1 5.3 14 276 20.3 9.4 14.9 5.1 19 277 20.1 9.3 14.7 4.9 23.9 278 25.8 10.1 18 8.2 32.1 279 15.3 11.5 13.4 3.6 35.7 280 24.1 9.5 16.8 7 42.7 281 31.6 22.5 55.4 282 30.9 14.4 22.7 12.9 68.2 283 10.6 16.7 6.9 75.1 284 81.9

TYD(h) Rad(W/m2) Ta (oC) Tw (oC) WIND(m/s) REëN (mm) RH (%) TT(oCh) TT(oCh) 1 5.9 5.6 0.31 95   2 6.1 5.7 0.42 3 6 0.46 96 4 5.4 5.2 0.14 97 5 4.4 4.3 0.01 98 4.5 99 7 8 0.43 9 115 6.5 6.2 0.36 10 149 8.9 8.3 2.48 93 11 126 8.8 8.4 2.23 12 182 9.7 1.64 92 13 384 13.1 11.2 1.37 80 14 491 16.3 12.7 1.75 66 15 306 16.9 12.6 1.92 61 16 262 17.4 12.5 1.77 57 17 82 1.56 55 18 15.4 11.1 0.38 59 19 12.1 9.3 70 20 8.2 79 21 9.8 22 10.2 8.6 81 23 9.4 7.9 24 88

PRAKTIES (sien notas) HITTE EENHEDE VIR GEWASEKOTOOP-PASSING Voorspelling van Oesdatums deur gebruik van Grade dae Gebruik die weerdata (Blackboard) om termiese tyd (TT) vir ‘n ……………. te bereken. Gebruik die basis temperature voorsien in die tabel en voorspel ontwkieming, verskying en oesdatums (oes moet plaasvind by …………akkumulering). Tabuleer die resultate. Plant kan eers na …………………. en nadat 25 mm reen ontvang is, plaasvind. Gebruik die hitte-eenheid kaart om te besluit watter areas in S.A. u gewas die beste gepas is. Verwys na assesserings inligtingsbladsy vir besonderhede t.o.v. inhandigingsvereistes. __________________________________________________