HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Scyles als vereerder van Dionysus (Hdt 4.79). 1 Ἐ πείτε δ ὲ ἔ δεέ ο ἱ κακ ῶ ς γενέσθαι, ἐ γένετο ἀ π ὸ προφάσιος τοι ῆ σδε. ἐ πεθύμησε Διονύσ ῳ Βακχεί.
Advertisements

De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
Som 25 en 31. Som 25a Gegeven is ΔABC met A = 90°, C = 55°, AE ┴ BC en AD = BD Bereken A 1 In Δ ABD: A 1 = B (gelijkz. Δ) In Δ ABC: A 123 = 90°, C = 55°
MEDEA Vers
Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Liever een Griek (Hdt 4.78). βασιλεύων δ ὲ Σκυθέων ὁ Σκύλης διαίτ ῃ ο ὐ δαμ ῶ ς ἠ ρέσκετο Σκυθικ ῇ, ἀ λλ ὰ πολλ ὸ ν πρ ὸ ς τ ὰ Ἑ λληνικ ὰ μ ᾶ λλον τετραμμένος.
Gewoonten van de Egyptenaren, Hdt ἔ ρχομαι δ ὲ περ ὶ Α ἰ γύπτου μηκυνέων τ ὸ ν λόγον, ὅ τι πλε ῖ στα θωμάσια ἔ χει [ ἢ ἡ ἄ λλη π ᾶ σα χώρη.
De val van Scyles (Hdt 4.80). 1 Ὡ ς δ ὲ μετ ὰ τα ῦ τα ἐ ξήλαυνε ὁ Σκύλης ἐ ς ἤ θεα τ ὰ ἑ ωυτο ῦ, ο ἱ Σκύθαι προστησάμενοι τ ὸ ν ἀ δελφε ὸ ν α ὐ το ῦ Ὀ.
Παίκτες: 10+ Τα παιδιά κάθονται σε κύκλο. Κληρώνεται ποιος θα παίξει πρώτος. Players: 10+ The children sit in a circle.
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
(53:6-8). ▪ “All we like sheep have gone astray; We have turned, every one, to his own way; And the LORD has laid on Him the iniquity of us all” (Is.
ΠΡΩΤΟΒΑΘΜΙΑ ΕΚΠΑΙΔΕΥΣΗ «ΔΙΔΑΚΤΙΚΗ ΜΕΘΟΔΟΛΟΓΙΑ ΣΤΟ ΠΟΔΟΣΦΑΙΡΟ»
Σαββίνα - Μανώλης Έτος Μάθημα Πληροφορικής Τάξη Δ΄
ΠΡΟΣΔΙΟΡΙΣΜΟΣ ΤΗΣ ΤΕΦΡΑΣ ΤΩΝ ΤΡΟΦΙΜΩΝ
ΧΑΡΟΚΟΠΕΙΟ ΠΑΝΕΠΙΣΤΗΜΙΟ ΜΑΘΗΜΑ: «ΠΡΑΚΤΙΚΗ ΣΤΗΝ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ»
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ ΔΙΚΑΙΟ ΕΥΡΩΠΑΙΚΗΣ ΕΝΩΣΗΣ Ι Μ. Δ. Χρυσομάλλης Αναπληρωτής Καθηγητής.
ΙΣΤΟΡΙΑ ΤΗΣ ΚΟΜΜΩΤΙΚΗΣ ΤΕΧΝΗΣ ΚΟΜ 102 ΕΒΔΟΜΑΔΑ
Μάθημα 6 Η γενιά του Η γενιά του 80΄ ή Νέα Αθηναϊκή Σχολή.
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
Εγω,εσυ,αυτοσ, εμεις,εσεισ, αυτοι… ειμαστε ολοι και ολες διαφορετικοι
JSIS E 111: Elementary Modern Greek
Άννα Φρανκ «Από το ημερολόγιο της Άννας Φρανκ»
De Karakterisering van Electra
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Αγάθη Σταθοπούλου Δρ. Ειδικής Αγωγής EKΠA
Συμβουλές για καλύτερες παρουσιάσεις στο Powerpoint..
Η ΕΥΡΩΠΗ ΣΤΟ ΣΧΟΛΕΙΟ ΚΑΙ Η ΤΟΠΙΚΗ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ
Καλλυντήριο Νομός Ροδόπης
TO ΣΠΙΤΙ ΜΑΣ.
ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΜΕΤΑΠΤΥΧΙΑΚΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ «ΦΙΛΟΣΟΦΙΑ»
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
OPΓANIKH XHMEIA, TOMOΣ I – ΠANEΠIΣTHMIAKEΣ EKΔOΣEIΣ KPHTHΣ
Het Imperfectum { presentatie grammatica }.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
Ηλέκτριση με τριβή με επαφή και με επαγωγή - Αγωγοί και μονωτές
ΣΕΙΣΜΟΣ ΚΑΙ ΣΧΟΛΕΙΟ Για να αποφευχθούν ανθρώπινες απώλειες πρέπει προσεισμικά: Na εμπεδώσουμε την αντισεισμική συμπεριφορά Να γίνουν βίωμα κάποιοι βασικοί.
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
Johannes 19:17-42.
Hersiening – Meting van Area
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
Ένα γεγονός που συγκλονίζει τη Βυζαντινή Αυτοκρατορία
HEILIGHEID.
τι σημαίνει να είσαι παντρεμένος
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Онтологи ба сайэнс “Сайэнсийн тэори” Проф. С. Молор-Эрдэнэ Лэкц 4
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
Modifiers.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...

Doel van ons gesprek Om die hermeneutiese en eksegetiese prosesse wat deel uitmaak van die NGK se Skrifhantering en besluitneming, te verstaan. Selfdegeslagverhoudings as voorbeeld NIE om debat oor selfdegeslagverhoudings te voer of standpunte te formuleer

‘n Oorsig oor die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Bv. oor die gesag van die Bybel of definisie van homoseks Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Bv. oor hoe Bybel op vandag toegepas moet word Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1) Bv. oor wat die Bybel is

Vertrekpunte (1.1) Wat is die Bybel (Skrifbeskouing)? Geïnspireerde Woord van God Gewone ‘geskiedenis’ Nie-bindende informasie oor Christelike denke Mensewoorde oor God Kanon = gesag/inspirasie: Christelike lewe

Vertrekpunte (1.2) Hoe moet Bybel hanteer word? NGK tradisie: Die GEES lei * Charismatiese kerke * Impressionisties BYBEL kommunkeer DIREK * Heel konserwatiese/ liberale rigtings * Fundamentalisties God se KOMMUNIKASIE in mensetaal * Hoofstroom kerke * Kommunikatief Naatlose verhouding TRADISIE en Skrif *Roomse en Ortodokse kerke * Ekklesiologies. NGK tradisie: Skrifhantering

Die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Bv. oor die gesag van die Bybel of definisie van homoseks Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Bv. oor hoe Bybel op vandag toegepas moet word Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1) Bv. oor wat die Bybel is

Hermeneutiese vertrekpunt met Skrifhantering Bybel = God se kommunikasie: Hoe werk dit? Kommunikasiemodel Ideë Ideë Kodeer Dekodeer Woorde Kultuur Gewoontes Situasie ens. Medium Ontvanger Sender

Hermeneutiese probleem (1): dit is ’n antieke teks! Ideë Ideë Kodeer Dekodeer Woorde Kultuur Medium Gewoontes Situasie ens. Ontvanger Sender

Eksegetiese oogmerke met Skrifhantering Ideë Ideë Kodeer Dekodeer Woorde Kultuur Gewoontes Medium Situasie ens. Ontvanger Sender

Metodelogie (eksegese) beoog om die hermeneutiese probleem op te los ? * Kom op dieselfde golflengte as die Bybelskrywers * Probeer die boodskap te hoor soos die oorspronklike hoorders dit gehoor het DUS: Klim in die tydmasjien en gaan sit aan die voete van die Bybelskrywers Ek bou my ‘antieke biblioteek’ op om so die kodes van die Bybel reg te kan dekodeereer

Die eksegetiese wiel (lees van binne na buite) Teks het altyd konteks; Moet dus in konteks lees Hermeneutiek: teoretiese probleme Eksegese: Metodes om herme- neutiese uitdagings te oorbrug

Die eksegetiese proses Wat gebeur tydens die eksegetiese proses (nadat ‘tydmasjien’ geland het)? Baie vergelykbaar met die werk van ’n regter: bekyk die moontlikhede vanuit alle hoeke’, weeg op, beoordeel, kyk na die geheel scenario en maak ‘n beslissing wat die beste korrespondeer met die Beskikbare getuienis. * Die antieke ‘biblioteek’ word opgebou met behulp van inligting uit die tyd van die Bybel (eksegese) * Alle moontlikhede word oorweeg en geweeg en die die mees waarskynlike word gekies

Die eksegetiese proses: enkele voorbeelde

Grammatika en woordbetekenis: Rom 1:26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang. Φυσικός, φύσις Natuur – soos jy fisies gebore is, man of vrou Philo, Spec. Leg. 3, 39 Josephus, C. Ap. 2, 273 Natuur volgens geboorte in geheel: Heteroseksueel = heteroseksueel Homoseksueel = homoseksueel Vrae: Wat is bedoel met die woord in die Bybelse tyd? Wat is die woordeboek potensiaal van die woord? Hoe gebruik Paulus die woord elders? Wat is die konteks waarin die woord gebruik word?

Die eksegetiese wiel

Van wie word hier gepraat? Sosiale agtergrond 26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe Van wie word hier gepraat? Alleen heteroseksuele mense wat homoseksuele dade pleeg = perversie Nie spesifiek nie, maar algemeen. Nie ’n spesifieke kategorie maar almal wat dit doen Pederastrie Tempelprostitusie

Die eksegetiese wiel

Teologiese oorwegings: 1. Inner-kanoniese gesprek (geheelbeeld): bv. * Egskeiding (Mk 10:2-12; Matt 19:1-10;1 Kor 7:13-15) * Staat (Rom 13; 1Tim 2:2; Open 13) Seksualiteit - huwelik - plek van seks - seksuele identiteit * homoseksualiteit ens. Het uitdagings: bv. Verskillende boeke, tipes literatuur, perspektiewe, situasies, ens.

Wat dink jy is die NGK se Skrifbeskouing? (vgl. transparant: Vertrekpunte (1.1) 2. Wat is die logiese konsekwensies van jou antwoord vir kwessies soos homoseksualiteit of die huwelik?