Hersiening – Meting van Area

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Som 25 en 31. Som 25a Gegeven is ΔABC met A = 90°, C = 55°, AE ┴ BC en AD = BD Bereken A 1 In Δ ABD: A 1 = B (gelijkz. Δ) In Δ ABC: A 123 = 90°, C = 55°
Advertisements

Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
Οριστική. Όταν θέλουμε να δώσουμε πληροφορίες για ένα γεγονός ή μια κατάσταση, χρησιμοποιούμε την οριστική Πηγαίνω στο σχολείο.Γύρισα στο σπίτι Οι αρνητικές.
ΜΕΣΟΓΕΙΑΚΟ ΠΕΡΙΒΑΛΛΟΝ ΚΑΙ ΑΝΑΠΤΥΞΗ ΦΥΤΩΝ Μεσογειακό κλίμα επικρατεί σε πέντε παραθαλάσσιες περιοχές της γης που βρίσκονται σε διαφορετικά σημεία, Μεσόγειος,
Αγγέλα Καλκούνη1 Ξύλινα Δάπεδα Διαδικασία Κατασκευής Ξύλινων Καρφωτών Δαπέδων.
ΕΡΓΑΣΙΑ ΣΤΗΝ ΠΡΑΚΤΙΚΗ ΑΣΚΗΣΗ ΦΟΙΤΗΤΡΙΕΣ: ΓΡΑΒΑΝΗ ΓΕΩΡΓΙΑ ΚΑΙ ΜΥΡΣΙΑΔΗ ΕΙΡΗΝΗ.
ΠΡΑΚΤΙΚΗ ΣΤΗΝ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ Πρελορέντζου Μαρία (21128) 8 ος Παιδικός Σταθμός Δήμου Ελληνικού- Αργυρούπολης ( 25η οδός, πλατεία Αγίας Τριάδας )
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
De Karakterisering van Electra
ΑΡΧΙΤΕΚΤΟΝΙΚΗ ΑΚΟΥΣΤΙΚΗ επεξεργασία θέματος 2015
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Μέτρηση Μήκους – Εμβαδού - Όγκου
ΔΥΝΑΜΕΙΣ αν.
Μέτρηση Βάρους – Μάζας - Πυκνότητας
Συνάντηση Επίδειξης Εργαστηριακών Ασκήσεων Ρευστών Φυσικής Γ Λυκείου
Μέτρηση όγκου Εργαστηριακή Άσκηση 1 B′ Γυμνασίου
Ο Κύκλος του Νερού (Φυσική) Μεταβιτσιάδου Ελένη Σελίδα 1
ΣΥΓΚΛΙΝΟΝΤΕΣ ΦΑΚΟΙ Εργαστηριακή Άσκηση 13 Γ′ Γυμνασίου
2.2.1– Μείγματα.
©G Dear2008 – Not to be sold/Free to use
ΚΑΤΑΚΛΙΣΗ ΔΙΑΜΕΡΙΣΜΑΤΟΣ ΑΠΌ ΘΑΛΑΣΣΑ
ΕΤΕΡΟΠΤΩΤΟΙ ΟΝΟΜΑΤΙΚΟΙ ΠΡΟΣΔΙΟΡΙΣΜΟΙ
ΜΕΤΡΗΣΗ ΜΗΚΟΥΣ - ΕΜΒΑΔΟΥ – ΟΓΚΟΥ.
ΕΚΦΕ Ν. Σμύρνης Ιδέες για αξιολόγηση, Ασκήσεις – Προβλήματα – Εργασίες (Φ. Ε. 5) Ηλ. Μαυροματίδης.
Εργασία Φυσικής.
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
ΕΜΒΑΔΟΝ ΕΠΙΠΕΔΗΣ ΕΠΙΦΑΝΕΙΑΣ
Μήκος κύκλου & μήκος τόξου
ΔΙΑΔΙΚΑΣΙΑ ΕΓΚΑΤΑΣΤΑΣΗΣ ΥΛΙΚΩΝ
ΕΓΚΑΤΑΣΤΑΣΗ ΕΞΑΕΡΙΣΤΗΡΩΝ - ΑΠΟΡΡΟΦΗΤΗΡΩΝ
ΤΜΗΜΑ : Πρακτικών Ασκήσεων Διδασκαλίας (ΠΑΔ)
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
ΑΜΠΕΛΙ ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΠΕΡΙΒΑΛΛΟΝΤΙΚΗΣ ΕΚΠΑΙΔΕΥΣΗΣ
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
The area formula is related the size of the RADIUS of the circle
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
ΓΡΑΜΜΕΣ - ΓΡΑΜΜΑΤΑ - ΓΕΩΜΕΤΡΙΚΕΣ ΚΑΤΑΣΚΕΥΕΣ
Johannes 19:17-42.
אורך, היקף, שטח ונפח.
Cylinders & Cones © T Madas.
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
HEILIGHEID.
ΟΜΟΙΟΠΤΩΤΟΙ ΟΝΟΜΑΤΙΚΟΙ ΠΡΟΣΔΙΟΡΙΣΜΟΙ
Unit Circle.
Μέτρηση εμβαδού Εργαστηριακή Άσκηση 1 B′ Γυμνασίου
Διδάσκουσα: Μπαλαμώτη Ελένη
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
ΜΙΚΡΟΣΚΟΠΙΟ ΕΚΦΕ Καρδίτσας.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

Hersiening – Meting van Area Definisie van AREA: Area is ‘n twee-dimensionele konsep. Ons werk met twee demensies wanneer on area bereken. (bv. Lengte en breedte) Area word altyd gemeet in eenhede² - bv. mm², cm², m² (vierkante eenheid) Word dikwels gebruik om aan te dui hoe groot ‘n stuk grond is. Nog voorbeelde?

VIERKANT s s s s Area= s²

REGHOEK l b Area = lengte x breedte

SIRKEL r d Area= πr²

DRIEHOEK h c a b Area= ½ bh

Volume Graad 10

Die foto toon aan dat dit ‘n 200 liter-geiser is. Vra leerders wat die stelling beteken. Hoe is die 200 liter/ volume bereken?

Volume? Volume is ‘n driedemensionele kosep. Die volume van ‘n voorwerp is die grootte van die driedemensionele spasie wat ‘n voorwerp opneem of kan behou. Solide voorwerp? Die hoeveelheid 3D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan. Baksteen Hol voorwerp? Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou. Glas met water

Wanneer met volume werk… Werk mens met 3 dimensies lengte breedte hoogte Volume word atyd gemeet in eenhedeᵌ mmᵌ, cmᵌ, mᵌ ens.

Hoe sal ons die volume meet? Maklikste vir ons om ‘n onreelmatige vorm (sousbottels) se volume te meet sal wees om die inhoud in ‘n maatbeker te gooi. Met voorwerpe wat ‘n reelmatige vorm (bakstene)het sal ons die volume kan bereken deur die mates te gebruik en in ‘n formule toe te pas.

1 kubus = 1 kubieke cm (cm³) Volume van ‘n reghoek 1cm x 1cm x 1cm 1 kubus = 1 kubieke cm (cm³) 1cm 1cm 1cm Leerders gaan eers die kubusse tel om volume te bereken. Daarna sal die formule gegee word om waardes in te stel. V = lengte x breedte x hoogte V= l x b x h V= 3cm x 3cm x 2cm V= 18 cm³ 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V = l x b x h V = 4cm x 2cm x 3cm V = 24cm³ 1cm 1cm Leerders gaan eers die aantal kubusse tel. As elke kubus ‘n volume het van 1cm³ sal die volume 24cm³ wees. Daarna gaan leerders mates in die Formule instel om die volume te bepaal en die twee metodes met mekaar vergelyk. Onderwyser doen som op bord vir leerders. 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

Volume van ‘n silinder V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h r

Volume van ‘n silinder 45 cm 30 cm V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 𝜋 x 15² x 45 V = 3.14 x 15² x 45 V = 3.14 x 225 x 45 V = 31 792.5cm³ Liters = 31.7925 45 cm 30 cm

Volume van ‘n silinder V = 341cmᵌ V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 3.14 x (3.1)² x 11.3 V = 3.14 x 9.61 x 11.3 V =340.98202 r = 3.1 cm h = 11.3 cm Die inhoud van ‘n blikkie is gewoonlik 330ml Hoekom is die antwoord nie akuraat nie? Blikkies is nie vol tot heel bo teen die rand nie. Boonste gedeelte loop in. V = 341cmᵌ

Oefening - Volume Bereken die volume van elk van die volgende voorwerpe. c. a. b. 45 cm 19 cm 7.1cm 25 cm 6 cm 4 cm 5.5 cm 9 cm e. f. d. h= 10.5 cm 47 cm h = 16cm d= 7 cm 35 cm 35 cm r = 5cm

To be continued…