ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
Advertisements

Som 25 en 31. Som 25a Gegeven is ΔABC met A = 90°, C = 55°, AE ┴ BC en AD = BD Bereken A 1 In Δ ABD: A 1 = B (gelijkz. Δ) In Δ ABC: A 123 = 90°, C = 55°
Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
ΠΡΩΤΟΒΑΘΜΙΑ ΕΚΠΑΙΔΕΥΣΗ «ΔΙΔΑΚΤΙΚΗ ΜΕΘΟΔΟΛΟΓΙΑ ΣΤΟ ΠΟΔΟΣΦΑΙΡΟ»
ΓΕΝΙΚΕΣ ΑΡΧΕΣ ΠΡΟΠΟΝΗΤΙΚΗΣ ΓΙΑ ΜΕΓΑΛΕΣ ΑΠΟΣΤΑΣΕΙΣ ΧΑΡΗΣ ΒΑΡΕΛΑΣ ΑΠΟΦΟΙΤΟΣ Τ.Ε.Φ.Α.Α. ΕΙΔΙΚΟΤΗΤΑ ΔΡΟΜΩΝ ΔΡΟΜΕΑΣ PERSONAL TRAININER ΣΤΟ PTP.
Σαββίνα - Μανώλης Έτος Μάθημα Πληροφορικής Τάξη Δ΄
Οριστική. Όταν θέλουμε να δώσουμε πληροφορίες για ένα γεγονός ή μια κατάσταση, χρησιμοποιούμε την οριστική Πηγαίνω στο σχολείο.Γύρισα στο σπίτι Οι αρνητικές.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ ΔΙΚΑΙΟ ΕΥΡΩΠΑΙΚΗΣ ΕΝΩΣΗΣ Ι Μ. Δ. Χρυσομάλλης Αναπληρωτής Καθηγητής.
Διάρκεια: 15 ογδοντάλεπτες περιόδους Παραδοσιακά παραμύθια Εικονογράφηση των παραμυθιών (Πολιτισμός) Ζωντανεύω ένα κομμάτι από παραμύθι (Θεατρικό παιχνίδι)
ΟΔΗΓΟΣ ΑΞΙΟΛΟΓΗΣΗΣ ΜΕΡΟΣ Β’
Επιλογή τοποθεσίας και προγραμματισμός των εγκαταστάσεων
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
Τι είναι οξείδωση και αναγωγή;
Πρωτεΐνες μεταφοράς οξυγόνου: μυοσφαιρίνη,
Αριθμός παιδιών: 24 Αγόρια 13 Κορίτσια 11
De Karakterisering van Electra
Γεώργιος Παπαδόπουλος
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Καταστάσεις του νερού – μορφές
Η ΕΥΡΩΠΗ ΣΤΟ ΣΧΟΛΕΙΟ ΚΑΙ Η ΤΟΠΙΚΗ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ
Καλλυντήριο Νομός Ροδόπης
To ατομικό Πρότυπο του Bohr
ΑΝΘΡΩΠΟΣ ΚΑΙ ΠΕΡΙΒΑΛΛΟΝ
ΕΙΣΗΓΗΤΗΣ: ΑΓΓΕΛΗΣ ΕΠΑΜΕΙΝΩΝΔΑΣ
To ατομικό Πρότυπο του Bohr
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
Μεταβολισμός 1.
Οι φυσικές καταστάσεις.
Αύριο γίνομαι είκοσι χρονών Αλαίν Μαμπανκού
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
João BENTO Μετάφραση / διασκευή : Φράττη Παναγιώτα Αλεξάνδρα
Θεόδωρος Μητράκος Τράπεζα της Ελλάδος Πάνος Τσακλόγλου
ΣΕΙΣΜΟΣ ΚΑΙ ΣΧΟΛΕΙΟ Για να αποφευχθούν ανθρώπινες απώλειες πρέπει προσεισμικά: Na εμπεδώσουμε την αντισεισμική συμπεριφορά Να γίνουν βίωμα κάποιοι βασικοί.
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
ΚΕΦΑΛΑΙΟ 2 ΙΟΝΤΙΚΟΣ ΚΑΙ ΟΜΟΙΟΠΟΛΙΚΟΣ ΔΕΣΜΟΣ
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
Johannes 19:17-42.
МЕТАЛНА ВЕЗА..
Hersiening – Meting van Area
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
HEILIGHEID.
Izražavanje koncentracija otopine, konstanta ravnoteže, Le Chatelierov princip Vježbe br. 4.
τι σημαίνει να είσαι παντρεμένος
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΔΗΜΟΣΙΟ ΔΙΕΘΝΕΣ ΔΙΚΑΙΟ
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
Η ρωμαϊκή αυτοκρατορία μια υπερδύναμη του αρχαίου κόσμου
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

ENERGIE & VERANDERING HERSIENING

ENTALPIE Energie veranderinge in reaksies verwant aan bindingsenergieveranderinge REAKSIE WARMTE (ΔH) is die energie geabsorbeer of vrygestel in 'n chemiese reaksie.

ENERGIE DIAGRAMME Eksotermiese reaksies is reaksies wat energie vrystel. Endotermiese reaksies is reaksies wat energie absorbeer.

ENDOTERMIESE REAKSIE

EKSOTERMIESE REAKSIE

EIENSKAPPE Aktiveringsenergie is die minimum energie benodig vir 'n reaksie om plaas te vind. Wanneer bindings breek word energie opgeneem Wanneer bindings vorm word energie vrygestel

EIENSKAPPE Geaktiveerde kompleks is die onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte

Potensiële energie van die reaktante en produkte EIENSKAPPE Potensiële energie van die reaktante en produkte

Verandering in entalpie EIENSKAPPE Verandering in entalpie H

INVLOED VAN ‘N KATALIS

TEMPO & MATE VAN REAKSIES HERSIENING TEMPO & MATE VAN REAKSIES

REAKSIE TEMPO Reaksietempo is die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheidstyd.

BOTSINGSTEORIE Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots

MAXWELL-BOLTZMANN VERSPREIDINGSKURWE Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots

FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED Aard van die reaktante Konsentrasie van die reaktante Druk van reaktante Reaksie oppervlakte Temperatuur  Katalisator

FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED Aard van die reaktante

KONSENTRASIE & DRUK Hoër konsentrasie beteken meer deeltjies, meer deeltjies beteken meer botsings, meer botsings beteken meer molekule met EA

TEMPERATUUR Hoë temperatuur beteken die deeltjies beweeg vinniger dit beteken meer botsings tussen molekule met EA  

KATALISATOR 'n Katalisator verhoog die tempo deur 'n alternatiewe roete van laer aktiveringsenergie te verskaf. Dit verlaag dus die netto/totale aktiveringsenergie. ‘n Positiewe katalisator is 'n stof wat die tempo van 'n chemiese reaksie verhoog sonder om self 'n permanente verandering te ondergaan.

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KONSENTRASIE

KONSENTRASIE

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots TEMPERATUUR

TEMPERATUUR

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots REAKSIE OPPERVLAKTE

REAKSIE OPPERVLAKTE

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KATALISATOR

KATALISATOR