Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Scyles als vereerder van Dionysus (Hdt 4.79). 1 Ἐ πείτε δ ὲ ἔ δεέ ο ἱ κακ ῶ ς γενέσθαι, ἐ γένετο ἀ π ὸ προφάσιος τοι ῆ σδε. ἐ πεθύμησε Διονύσ ῳ Βακχεί.
Advertisements

De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
MEDEA Vers
Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Liever een Griek (Hdt 4.78). βασιλεύων δ ὲ Σκυθέων ὁ Σκύλης διαίτ ῃ ο ὐ δαμ ῶ ς ἠ ρέσκετο Σκυθικ ῇ, ἀ λλ ὰ πολλ ὸ ν πρ ὸ ς τ ὰ Ἑ λληνικ ὰ μ ᾶ λλον τετραμμένος.
Gewoonten van de Egyptenaren, Hdt ἔ ρχομαι δ ὲ περ ὶ Α ἰ γύπτου μηκυνέων τ ὸ ν λόγον, ὅ τι πλε ῖ στα θωμάσια ἔ χει [ ἢ ἡ ἄ λλη π ᾶ σα χώρη.
De val van Scyles (Hdt 4.80). 1 Ὡ ς δ ὲ μετ ὰ τα ῦ τα ἐ ξήλαυνε ὁ Σκύλης ἐ ς ἤ θεα τ ὰ ἑ ωυτο ῦ, ο ἱ Σκύθαι προστησάμενοι τ ὸ ν ἀ δελφε ὸ ν α ὐ το ῦ Ὀ.
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
ΠΡΩΤΟΒΑΘΜΙΑ ΕΚΠΑΙΔΕΥΣΗ «ΔΙΔΑΚΤΙΚΗ ΜΕΘΟΔΟΛΟΓΙΑ ΣΤΟ ΠΟΔΟΣΦΑΙΡΟ»
Σαββίνα - Μανώλης Έτος Μάθημα Πληροφορικής Τάξη Δ΄
ΧΑΡΟΚΟΠΕΙΟ ΠΑΝΕΠΙΣΤΗΜΙΟ ΜΑΘΗΜΑ: «ΠΡΑΚΤΙΚΗ ΣΤΗΝ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ»
Λουξεμβούργο Εργασία για το μάθημα της Γεωγραφίας Μάριος Ανδρούτσος Τμήμα: Β1 Υπεύθυνη καθηγήτρια: Μαλάμου Κωνσταντίνα Σχ. Έτος:
דוגמאות - תנועה במישור בהשפעת כוח קבוע
ΓΛΩΣΣΙΚΗ ΚΑΙ ΕΠΙΚΟΙΝΩΝΙΑΚΗ ΣΧΕΤΙΚΟΤΗΤΑ ΠΩΣ ΔΙΑΦΟΡΟΠΟΙΕΙΤΑΙ Η ΣΚΕΨΗ ΑΝΑΛΟΓΑ ΜΕ ΤΗ ΓΛΩΣΣΑ ΤΩΝ ΟΜΙΛΗΤΩΝ ΚΑΙ ΤΟΥΣ ΣΥΓΚΕΚΡΙΜΕΝΟΥΣ ΤΡΟΠΟΥΣ ΜΕ ΤΟΥΣ ΟΠΟΙΟΥΣ ΤΙΣ.
ΑΦΗΓΗΣΗ Ορισμός (ενότητα 3) Μορφές αφήγησης (ενότητα 3) Δομή αφηγηματικού κειμένου (ενότητα 3) Το ρήμα στην αφήγηση (ενότητα 5) Οπτική γωνία (ενότητα 8)
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
Άννα Φρανκ «Από το ημερολόγιο της Άννας Φρανκ»
De Karakterisering van Electra
Τμήμα κολύμβησης Ολυμπιακού
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Αγάθη Σταθοπούλου Δρ. Ειδικής Αγωγής EKΠA
Griekse werkwoorden: schema
Συμβουλές για καλύτερες παρουσιάσεις στο Powerpoint..
ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΜΕΤΑΠΤΥΧΙΑΚΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ «ΦΙΛΟΣΟΦΙΑ»
Διατροφή-Διαιτολογία
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
Εικόνα 6.1: Η οθόνη της «Βοήθειας» για την εκτύπωση εγγράφου.
ΓΥΜΝΑΣΙΟ & ΛΤ ΑΓΙΟΥ ΓΕΩΡΓΙΟΥ
Μάθημα 3ο Κατανάλωση και Αποταμίευση
Het Imperfectum { presentatie grammatica }.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
Ηλέκτριση με τριβή με επαφή και με επαγωγή - Αγωγοί και μονωτές
ΣΕΙΣΜΟΣ ΚΑΙ ΣΧΟΛΕΙΟ Για να αποφευχθούν ανθρώπινες απώλειες πρέπει προσεισμικά: Na εμπεδώσουμε την αντισεισμική συμπεριφορά Να γίνουν βίωμα κάποιοι βασικοί.
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Exercise 8 Parsing Word Case Num Gen Lex Fm Lex M 1. ἡμέρᾳ Dat Sing
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Johannes 19:17-42.
Personal Pronouns Introduction to Greek By Stephen Curto
Hersiening – Meting van Area
ΕΡΕΥΝΗΤΙΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ (Project)
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Εικόνα 6.1: Η οθόνη της «Βοήθειας» για την εκτύπωση εγγράφου.
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ΚΡΗΤΙΚΟΣ – Δ. ΣΟΛΩΜΟΥ.
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
HEILIGHEID.
τι σημαίνει να είσαι παντρεμένος
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Л.11. Фізіка малекул 1. Паняцце аб хімічнай сувязі 2. Валентнасць
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Тригонометриялық функциялардың графиктері.
Тригонометриялық функциялар.
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte Jako Olivier - http://akkerkaans.org/ Jako Olivier (2016)

Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: te beskryf waaroor sintaksis handel; die posisie van die werkwoord in Afrikaans te bepaal en woordsoorte in ’n sin te kan identifiseer.

Kortliks: die bestudering van sinne Sintaksis Kortliks: die bestudering van sinne Die naam kom van die Griekse verbindings van σύν (sin) wat “saam” beteken en τάξις (táxis) wat “rangskikking” beteken.

Sintaksis Du Plessis (1982:11) noem dat die sintaksis van ’n bepaalde taal gaan oor die onderlinge verhouding tussen woorde in sinne. Met ander woorde: hoe word woorde binne sinsverband bymekaar gesit om sinne te vorm?

Posisie van die werkwoord Die basiese of neutrale patroon sinsvolgorde in Afrikaans is ook: S + V + Res Subjek + Werkwoord + Res (objek en/of bepalings)

Posisie van die werkwoord In ’n hoofsin staan die werkwoord in die tweede sinsposisie: Sy skryf ’n boek. Sodra ’n hulpwerkwoord bygevoeg word skuif die werkwoord na die sin se einde. Sy sal ’n boek skryf. [Hulpww. van tyd] Sy het ’n boek geskryf. [Hulpww. van tyd] Sy begin ’n boek skryf. [Skakelww.] Sy moet ’n boek skryf. [Modale hulpww.]

Posisie van die werkwoord Hierdie werkwoord in die tweede posisie (hetsy hoofwerkwoord of hulpwerkwoord) word ook die spilwerkwoord genoem. Om te toets wat die spilwerkwoord is kan die sin as ’n vraag geskryf word. Die eerste woord van die vraagsin is die spilwerkwoord.

Woordsoorte

Woordsoorte Selfstandige naamwoord (s.nw.) [name van dinge] (aansyn) Eienaam [dui ’n saak aan] {Jan, Potchefstroom, Afrikaans} Soortnaam [voorwerpe wat tot 'n klas behoort] {hond} Massanaam [iets ontelbaar] {nuus, kos} Maatnaam [inhoudsmaat] {sak, koppie, glas} Versamelnaam [groep soortname] {swerm, trop} Abstrakte s.nw. [iets onsienbaar; kan lidwoord neem] {liefde}

Woordsoorte Werkwoord (ww.) [handeling - dinamies / toestand - staties] (proses) Hoofwerkwoord Oorganklik [werkwoord bind met voorwerp] {Die man skop die bal.} Onoorganklik [werkwoord bind nie met voorwerp nie] {Die man skop lekker.} Koppelwerkwoord [koppel onderwerp aan kenmerk] {is, was, word, bly, gaan, heet, klink, kom, lyk, raak, smaak, voel, voorkom: Die werk is moeilik.} Medewerkwoord Hulpwerkwoord Modale [druk moontlikheid of wenslikheid uit] {is, sal, moet, kan, wil, behoort, hoef, mag: Die werk moet gedoen word.} Tyd [tydsaanduiding] {het - gehad, had, was: ek het die werk gedoen} Skakelwerkwoord {sal, laat, begin, aanhou, bly, kom, loop, help, leer - "Hy laat hulle sing." / "Sy sal kom."}

Woordsoorte Voornaam-woord (vnw.) [korter verwysing na s.nw.] Nie-bepaald Onbepaald {iets, iemand, niks, baie} Vraend [in vraagsinne] {wie, wat, watter, wanneer, hoe, hoekom} Bepaald Persoonlik Selfstandig {ek, jy, hy, sy, dit} Besitlik Attributief {my, jou, sy, haar, ons: dit is ons boek} Predikatief {myne, joune, syne, hare, ons s’n: die boek is ons s’n} Wederkerige {mekaar: ons ontmoet mekaar by...} Wederkerende [onderwerp en voorwerp verwys na dieselfde persoon] {my, jou, haar, hom: sy sien haarself; ek skaam my} Aanwysend [vestig aandag op persoon/saak] {hierdie, daardie, dit} Betreklik [het betrekking op iets/iemand] {dié, wie, wat, waarvan, waaroor}

Woordsoorte Byvoeglike naamwoord (b.nw.) [bepaler van s.nw.] {mooi} Attributief [voor s.nw.] {die mooi boek...} Predikatief [na s.nw.] {die boek is vervelig...} Bywoord (bw.) [bepaler van ww., bw. en b.nw.] {...sy oefen hard...} Lidwoord (lw.) [verleen bepaaldheid of onbepaaldheid aan 'n s.nw.] Onbepaalde lidwoord {’n} Bepaalde lidwoord {die}

Woordsoorte Tussenwerpsel (tw.) [uitroep] {eina! sjoe! hoera! regtig! ag!} Voorsetsel (voors.) [dui verhouding aan] {in, op, by, om, deur} Voegwoord (voegw.) [verbind woorde en sinne] {...die man en die hond...} Telwoord (telw.) [getalle of rangetalle] Hooftelwoord Bepaald {een, twee, drie, twintig, honderd} Onbepaald {baie, min, heelwat, weinig, verskeie} Rangtelwoord Bepaald {eerste, tweede, derde, twintigste, honderdste} Onbepaald {laaste, middelste, soveelste}