Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping.

Slides:



Advertisements
Παρόμοιες παρουσιάσεις
Scyles als vereerder van Dionysus (Hdt 4.79). 1 Ἐ πείτε δ ὲ ἔ δεέ ο ἱ κακ ῶ ς γενέσθαι, ἐ γένετο ἀ π ὸ προφάσιος τοι ῆ σδε. ἐ πεθύμησε Διονύσ ῳ Βακχεί.
Advertisements

De Skythen, Hdt De Scythen Volk in Centraal Azië Leefden van akkerbouw en veeteelt Gebruikten paarden voor de strijd Scythische ruiters met.
MEDEA Vers
Regel 1-2  τα μεν ο ὐ ν ἐ ργα παραδοξως ἠ νυετο δια την πολυχειριαν και την ἁ παντων προθυμιαν.   Het werk vorderde tegen de verwachting in door de.
De list van Themistokles
Gewoonten van de Egyptenaren, Hdt ἔ ρχομαι δ ὲ περ ὶ Α ἰ γύπτου μηκυνέων τ ὸ ν λόγον, ὅ τι πλε ῖ στα θωμάσια ἔ χει [ ἢ ἡ ἄ λλη π ᾶ σα χώρη.
“ Ἡ ἀ γάπη ἀ νυπόκριτος. ἀ ποστυγο ῦ ντες τ ὸ πονηρόν, κολλώμενοι τ ῷ ἀ γαθ ῷ, τ ῇ φιλαδελφί ᾳ ε ἰ ς ἀ λλήλους φιλόστοργοι, τ ῇ τιμ ῇ ἀ λλήλους προηγούμενοι.
Homeros: stijlfiguren We onderscheiden 2 soorten stijlfiguren: a) naar vorm: positie in de zin b) naar inhoud: inhoud van woorden of verbanden tussen woorden.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ ΔΙΚΑΙΟ ΕΥΡΩΠΑΙΚΗΣ ΕΝΩΣΗΣ Ι Μ. Δ. Χρυσομάλλης Αναπληρωτής Καθηγητής.
ΙΣΤΟΡΙΑ ΤΗΣ ΚΟΜΜΩΤΙΚΗΣ ΤΕΧΝΗΣ ΚΟΜ 102 ΕΒΔΟΜΑΔΑ
Επιλογή τοποθεσίας και προγραμματισμός των εγκαταστάσεων
Μαθαίνω τους χρόνους των ρημάτων με τη Ριρή
ΚΕΦΑΛΑΙΟ 2. ΕΝΑΛΛΑΚΤΙΚΕΣ ΔΗΜΟΣΙΕΣ ΣΥΜΒΑΣΕΙΣ (CONTRACTING OUT)
Η Ύλη του Μαθήματος Επανάληψη της πολλαπλή παλινδρόμησης και Ασυμπτωτική κατανομή της εκτιμήτριας ελαχίστων τετραγώνων. Βοηθητικές μεταβλητές και παλινδρόμηση.
Η προσωπική αλλαγή 1/17 Το άτομο που εμπλέκεται στην εξάρτηση από παράνομες ψυχότροπες ουσίες για μεγάλο χρονικό διάστημα θέτει σε σοβαρό κίνδυνο τη.
Άννα Φρανκ «Από το ημερολόγιο της Άννας Φρανκ»
ΕΡΕΥΝΗΤΙΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ Β4 Σχ. Έτος:
De Karakterisering van Electra
Ανάλυση Συστημάτων Μακροχρόνιας Φροντίδας (Θ)
Αγριάνη Νομού Έβρου Χουσεΐν Χατζή Χαλήλ ΕΚΠΑΙΔΕΥΤΙΚΗ ΟΜΑΔΑ:
Αγάθη Σταθοπούλου Δρ. Ειδικής Αγωγής EKΠA
Η ΕΥΡΩΠΗ ΣΤΟ ΣΧΟΛΕΙΟ ΚΑΙ Η ΤΟΠΙΚΗ ΚΟΙΝΟΤΗΤΑ
ΓΙΩΡΟΣ ΛΑΜΠΡΟΠΟΥΛΟΣ Δ’1 ΣΕΠΤΕΜΒΡΗΣ 2015.
1η Νοσηλευτική Ημερίδα Ελληνικής Εταιρείας Παιδιατρικής Νοσηλευτικής
Ο ΔΙΑΛΟΓΟΣ ΤΟΥ ΙΗΣΟΥ ΜΕ ΤΗ ΣΑΜΑΡΕΙΤΙΣΣΑ
Adjectives Introduction to Greek By Stephen Curto For Intro to Greek
4ο μάθημα 25/1/16.
ΠΡΟΓΡΑΜΜΑ ΜΕΤΑΠΤΥΧΙΑΚΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ «ΦΙΛΟΣΟΦΙΑ»
ΤΟ ΒΑΣΙΛΕΙΟ ΤΗΣ ΚΙΝΑΣ.
ΜΕΤΡΗΣΗ ΤΟΥ ΣΥΝΤΕΛΕΣΤΗ ΓΡΑΜΜΙΚΗΣ ΔΙΑΣΤΟΛΗΣ ΜΙΑΣ ΡΑΒΔΟΥ
OPΓANIKH XHMEIA, TOMOΣ I – ΠANEΠIΣTHMIAKEΣ EKΔOΣEIΣ KPHTHΣ
Ατομική υγιεινή Ενότητα 4.1.
Δίκαιο Επιχειρήσεων ΙΙ
Μάθημα 3ο Κατανάλωση και Αποταμίευση
Het Imperfectum { presentatie grammatica }.
This story was written in Cyprus by Primary School children.
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
Handelinge 2:1-21 Handelinge 2:1-21
EXPANDO Verwag en verkondig die wederkoms só om te kan groei
Ηλέκτριση με τριβή με επαφή και με επαγωγή - Αγωγοί και μονωτές
In publieke gesprek oor geloof Atene – In publieke gesprek oor geloof.
Markus 9:30-37 PowerPoint agtergrond
Hoofstuk 17 - Golwe II In hierdie hoofstuk bestudeer ons klankgolwe en ons gaan op die volgende onderwerpe konsentreer: Spoed van klankgolwe Interferensie.
Exercise 8 Parsing Word Case Num Gen Lex Fm Lex M 1. ἡμέρᾳ Dat Sing
Lukas 23:33-43 Inleiding Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Lukas 23:33-43 INLEIDING Die laaste Sondag van Koninkrykstyd is ook die einde van die kerklike jaar en staan bekend as Sondag van Christus die Koning.
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte
Johannes 19:17-42.
Hersiening – Meting van Area
ΕΡΕΥΝΗΤΙΚΗ ΕΡΓΑΣΙΑ (Project)
ΘΕΜΑΤΑ ΕΡΓΑΣΙΩΝ ΜΕΘΟΔΟΛΟΓΙΑ ΕΡΕΥΝΑΣ 12-14
HERMENEUTIEK EN EKSEGESE EN HERMENEUTIEK EN GEMEENTE en gesprek en...
BEREKENING VAN HITTE EENHEDE
Hoofstuk 9 Massamiddelpunt en Liniêre Momentum
...onberekenbare antwoorde...
Johannes 15:1-8 PowerPoint agtergrond Wingerd, beskikbaar by
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING.
Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1
HEILIGHEID.
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
Oorsig Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes.
ΤΜΗΜΑ ΝΟΜΙΚΗΣ ΤΟΜΕΑΣ ΔΙΕΘΝΩΝ ΣΠΟΥΔΩΝ
ΕΝΗΜΕΡΩΣΗ ΓΟΝΕΩΝ Α’ ΤΑΞΗΣ – 18/10/2017
❶ HULPBOEK 1.
Johannes 16:12-15 Oorsig Drie-eenheidsondag is die eerste Sondag van Koninkrykstyd en ook 'n feesdiens. Dit is 'n goeie geleentheid om te fokus op hoe.
Openbaring 22:2-21 Oorsig Die Sondag staan bekend as Exuadi wat beteken “luister” na aanleiding van Psalm 27:7 en 9 “Luister tog na my, Here, as ek roep.
‘N PROFETIESE BOODSKAP
LEGENDA = dit symbool geeft aan dat er bij de betreffende regel(s) of vers/verzen een inhoudelijke of grammaticale vraag in het boek gesteld is. = dit.
Μεταγράφημα παρουσίασης:

Efesiërs 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe.

Efesiërs 4 Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.

Efesiërs 4 As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie. As iemand 'n dief is, moet hy ophou steel; hy moet deur harde werk op 'n eerbare manier self in sy lewens- onderhoud voorsien; dan sal hy iets hê om vir die armes te gee.

Efesiërs 4 Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom. Moet nooit verbitter of opvlieënd wees of woedend word nie; moenie vloek of skel nie; moet niks doen wat sleg is nie. Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.

Efesiërs 5 Soos dit gelowiges betaam, moet daar van ontug, onsedelikheid in enige vorm, of gierigheid onder julle selfs geen sprake wees nie. Growwe, ligsinnige of vuil praatjies pas nie by julle nie; nee, dank aan God pas by julle. Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges.

Efesiërs 5 Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here.

Wat moet jy ophou doen?!

Kerugmaties taal = Prediking “Die Koninkryk van God is naby.”

Didaktiese taal = Lering: “Die Koninkryk van God is soos…”

Parakletiese taal = Onderskeiding Hoe beliggaam ons die boodskap van Jesus?

“Ek druk julle dit op die hart: “Ek druk julle dit op die hart: ... Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het.”

roeping = kaleo (καλέω): “to call”

Vocation

Efesiërs 5 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het ...

ekklesia = “those who are the called-out ones.”

Watter liefdelose gedrag moet jy aflê?!