Κατέβασμα παρουσίασης
Η παρουσίαση φορτώνεται. Παρακαλείστε να περιμένετε
1
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING
2
ENTALPIE Energie veranderinge in reaksies verwant aan bindingsenergieveranderinge REAKSIE WARMTE (ΔH) is die energie geabsorbeer of vrygestel in 'n chemiese reaksie.
3
ENERGIE DIAGRAMME Eksotermiese reaksies is reaksies wat energie vrystel. Endotermiese reaksies is reaksies wat energie absorbeer.
4
ENDOTERMIESE REAKSIE
5
EKSOTERMIESE REAKSIE
6
EIENSKAPPE Aktiveringsenergie is die minimum energie benodig vir 'n reaksie om plaas te vind. Wanneer bindings breek word energie opgeneem Wanneer bindings vorm word energie vrygestel
7
EIENSKAPPE Geaktiveerde kompleks is die onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte
8
Potensiële energie van die reaktante en produkte
EIENSKAPPE Potensiële energie van die reaktante en produkte
9
Verandering in entalpie
EIENSKAPPE Verandering in entalpie H
10
INVLOED VAN ‘N KATALIS
11
TEMPO & MATE VAN REAKSIES
HERSIENING TEMPO & MATE VAN REAKSIES
12
REAKSIE TEMPO Reaksietempo is die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheidstyd.
15
BOTSINGSTEORIE Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots
16
MAXWELL-BOLTZMANN VERSPREIDINGSKURWE
Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots
17
FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED
Aard van die reaktante Konsentrasie van die reaktante Druk van reaktante Reaksie oppervlakte Temperatuur Katalisator
18
FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED
Aard van die reaktante
19
KONSENTRASIE & DRUK Hoër konsentrasie beteken meer deeltjies,
meer deeltjies beteken meer botsings, meer botsings beteken meer molekule met EA
20
TEMPERATUUR Hoë temperatuur beteken die deeltjies beweeg vinniger
dit beteken meer botsings tussen molekule met EA
21
KATALISATOR 'n Katalisator verhoog die tempo deur 'n alternatiewe roete van laer aktiveringsenergie te verskaf. Dit verlaag dus die netto/totale aktiveringsenergie. ‘n Positiewe katalisator is 'n stof wat die tempo van 'n chemiese reaksie verhoog sonder om self 'n permanente verandering te ondergaan.
22
Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KONSENTRASIE
23
KONSENTRASIE
24
Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots TEMPERATUUR
25
TEMPERATUUR
26
Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots REAKSIE OPPERVLAKTE
27
REAKSIE OPPERVLAKTE
28
Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm
Molekule moet met die regte oriëntasie bots Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die Aantal botsings per tyd Gedeelte met genoeg kinetiese energie Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KATALISATOR
29
KATALISATOR
Παρόμοιες παρουσιάσεις
© 2024 SlidePlayer.gr Inc.
All rights reserved.